Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wel-rie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Jean Philippe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mind blowing. I loved the place. The atmosphere was really welcoming and comfortable. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annet B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Skoon, netjies, baie stil en rustig. Kamer was skoon en netjies, lekker warm geslaap, baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag
4.6
Mrt 2024

Baie lekker gewees, en eienaar en personeel was baie gasvry gewees. Uitstekende waarde vir geld en plek is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia W
1 nag
4.4
Aug 2023

Room was clean and very comfortable. I would have liked it if the Wi-Fi password was given when I booked in. No normal tea was available only rooibos. The TV is very old and up against the ceiling with only 1 channel. No channels to choose from. I was given a locked garage for my bakkie. That was a huge plus. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David L
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Exceeded my expectations. Pleasantly surprised, very friendly staff. Breakfast (an added cost extra) was as ordered and bang on time. Generous supply of extra blankets for a Free State winter. The only 'down', is that in spite of assurances the geyser was working, I couldn't coax any hot water out of the tap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2023

Dit was baie netjieser as wat vorige reviews laat blyk. Dis redelik skoon en voorsien koffie en tee. Ons het wel laat daar aangekom net voor loadshedding en gasvrou het ons ligte ook verskaf. Parkering nie baie lekker nie, maar ook nie onveilig nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Baie veilig gewees. Geen probleem gehad nie. Hul kan gerus opgradeer, veral badkamers. Een handdoek per kamer gehad, kan meer handdoeke voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Shaun E
1 nag
3.8
Mrt 2023

Was lekker rustig. Was 'n challenge met die aircon wat nie gewerk het nie, was vrek warm maar daar was 'n backup fan darm. Ander challenge was geen bar fridge om goedjies koud te hou nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Manie O
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Des 2023

Dit is voldoende vir 1 aand se oorslaap. Dit was lekker, lugversorging moet oorweeg word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2023

Middelmatig. Baie skoon en netjies, tog nie modern nie. Was nie veilige parkering vir ons voertuig nie. Etes ook nie beskikbaar soos op webtuiste nie. As hul vir jou gaan koop is dit onmenslik duur. Tog is dit steeds 'n lekker plek vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5703ad6a024a7e2c0db1e33c5778ec70d85ab43071212cf5fe4082c2a56f4d20b0a0fca40c8224faa51245b2197f05f99c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 156 Craib Avenue Riebeekstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.934717819102 26.820579882278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang