Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wel-rie Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 69 resensies vir Wel-rie Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jean Philippe S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Philippe S

Mind blowing.

I loved the place. The atmosphere was really welcoming and comfortable. Thank you so much.

Annet B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annet B

Skoon, netjies, baie stil en rustig.

Kamer was skoon en netjies, lekker warm geslaap, baie rustig en stil.

Johann D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Baie lekker gewees, en eienaar en personeel was baie gasvry gewees.

Uitstekende waarde vir geld en plek is netjies.

Cornelia W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia W

Room was clean and very comfortable.

I would have liked it if the Wi-Fi password was given when I booked in. No normal tea was available only rooibos. The TV is very old and up against the ceiling with only 1 channel. No channels to choose from. I was given a locked garage for my bakkie. That was a huge plus. Thank you.

David L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Exceeded my expectations.

Pleasantly surprised, very friendly staff. Breakfast (an added cost extra) was as ordered and bang on time. Generous supply of extra blankets for a Free State winter. The only 'down', is that in spite of assurances the geyser was working, I couldn't coax any hot water out of the tap.

Brian S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S

Dit was baie netjieser as wat vorige reviews laat blyk.

Dis redelik skoon en voorsien koffie en tee. Ons het wel laat daar aangekom net voor loadshedding en gasvrou het ons ligte ook verskaf. Parkering nie baie lekker nie, maar ook nie onveilig nie.

Annelie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie S

Baie veilig gewees.

Geen probleem gehad nie. Hul kan gerus opgradeer, veral badkamers. Een handdoek per kamer gehad, kan meer handdoeke voorsien.

Shaun E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun E

Was lekker rustig.

Was 'n challenge met die aircon wat nie gewerk het nie, was vrek warm maar daar was 'n backup fan darm. Ander challenge was geen bar fridge om goedjies koud te hou nie.

Manie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Manie O

Dit is voldoende vir 1 aand se oorslaap.

Dit was lekker, lugversorging moet oorweeg word.

Nadia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia B

Middelmatig.

Baie skoon en netjies, tog nie modern nie. Was nie veilige parkering vir ons voertuig nie. Etes ook nie beskikbaar soos op webtuiste nie. As hul vir jou gaan koop is dit onmenslik duur. Tog is dit steeds 'n lekker plek vir 'n vinnige oorslaap.

Yolandi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Ek het gereis vir werk. Dit was lekker stil, gemaklik, netjies en skoon. Ek het veilig gevoel.

Ek sal beslis weer daar stop.

Adele V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Was a nice stay, with friendly staff.

See stars.

Sindiswa M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa M

Staff was very helpful and friendly.

Keep up the good work.

Werner L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Baie lekker, dankie.

Ons het rêrig baie lekker gebly, en die werkers is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die enigste negatiewe ding wat ek kan noem is, wanneer daar loadshedding is, is daar geen beligting waar 'n mens die karre parkeer in die motorhuis nie, my vrou het baie onveilig gevoel toe sy die kar moes gaan bêre het en teruggeloop het kamer toe. Ek kon ongelukkig nie, ek was op krukke. Maar oor die algemeen is dit 'n baie netjiese plek, met baie vriendelike werkers. Dankie.

Marthina K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Gemaklike verblyf vir oorslaap.

Gemaklike verblyf om oor te slaap. Kon veilige parkering vir voertuig verskaf.

Chris R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Aangenaam.

Tekort aan kragpunte vir selfoon chargers en vir laptops.

Anneli V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli V

Oornagverbyf.

Die enigste negatief was dat die stort nie 'n gordyn het nie. Die hele badkamer is onder water na 'n stort.

Ezekiel T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ezekiel T

Well received. Friendly staff.

The breakfast did not meet the asked price.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mojabeng S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mojabeng S

Not fully satisfying.

We couldn't park the car at the store as it was far and lockers don't work. Parked outside the premises. The bed, it's totally not comfortable, they are actually hand made, it's really terrible especially when you are with your partner.

Andre N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Great.

Baie vriendelike mense verhouding, sal enige tyd aanbeveel met 'n baie goeie diens.

Sentimile M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sentimile M

I had a great stay and ladies were so friendly about anything we wanted to have or wanted to discuss with them.

Your place is one of the safest I have visited and I don't have to worry. Will make a return visit shortly.

Leilani V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani V

Baie skoon en netjies.

Ons kamer was baie skoon en netjies. Personeel was behulpsaam en vriendelik. Die mooi tuin en swembad skep 'n rustige gemaklike atmosfeer waar mens lekker kan ontspan.

Richardo J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richardo J

Goed ontvang. Motor veilig in motorhuis.

TV bietjie klein en hoog teen muur. WiFi sou handig wees. Dalk meer TV-kanale, veral as mens vroeg aanmeld en net wil ontspan.

Andre V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Was aangenaam en netjies.

Goeie, professionele ontvangs en diens.

Andile Andries B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andile Andries B

Not too bad.

The place is located in a nice quiet area and it was easily accessible. Well kept rooms. A little short on amenities. But all in all, a great stay at very affordable prices.

Leonie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V

Vir een nag was dit aanvaarbaar.

Ordentlike donker gordyne sal help om lig uit kamer te hou gedurende nag. Lawaai was baie steurend na 22:00. Kon nie rustig slaap nie. Kamer skoon en netjies. Dankie.

Louisa D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa D

Stormagtig.

Die beddens kraak as jy daarop lê, dit voel asof dit enige oomblik gaan meegee. Daar is nie Wi-Fi nie, die kamers is beknop en dan kom daar gaste aan 3 uur in die oggend en klop jou wakker vir akkomodasie.

Jan-frans V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-frans V

Beslis waarde vir geld. Die gastehuis is netjies en die diens is vriendelik. Die kamers is wel klein, maar so ook die bedrag wat mens betaal vir die verblyf.

Ek sal beslis weer daar oorbly, aangesien die verblyf bekostigbaar is, en aan al die basiese behoeftes voorsien. Die ontbyt is uit die boonste rakke.

Johan C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Waarde vir geld, skoon, netjies, veilig. Gasvrou vriendelik en behulpsaam!

Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Kobus B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Besigheid.

Aangesien die lugversorging nie werk nie kon hulle ’n staanwaaier in die kamer geplaas het want dit was baie warm, maar andersins is die plek wonderlik.

Laetitia P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia P

Perfek. Netjies en gerieflik!

Wel-rie was perfek vir ons behoeftes. Netjiese plek en sal beslis weer daar bespreek.

Frederick T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T

Oulike plekkie.

Ek sal graag weer daar wil oornag, want die tuintjie in die binnehof laat jou onmiddellik tuis en op jou gemak voel.

Tina C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tina C

Dis skoon en netjies, maar die kamer is baie klein en het min fasiliteite.

Die personeel is vriendelik en alles is skoon en netjies. Die kamer is klein, bedliggies is op 'n ongemaklike hoogte, TV is hoog teen die dak. Geen plek om tas neer te sit nie. 'n Restaurant reg langs die gastehuis is 'n bonus. Veilige parkeerplek.

Chenet V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chenet V

Gerieflik.

Die plekkie is baie netjies en skoon. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Kyk asb. net na die los teëls om die swembad, want my seun het op 'n los teël getrap en in die swembad beland. Die swembad is baie naby die kamers en ek sidder om te dink as 'n klein kindjie moet inval. Ook die kroeg langs die gastehuis, veral op 'n naweek is nogal 'n probleem, want dit is 'n geraas tot in die oggendure. Ons het nie veel slaap ingekry daaroor nie.

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Goeiedag,

Ek is regtig jammer oor die swembad voorval ons sal dit dadelik laat regmaak
Die mense langsaan het ‘n verjaardag partytjie gehad julle raas nie so gewoonlik nie op my naweek was eerste keer ons het mense gekry om hulle stil te maak, daarna was hulle stil gewees.

Regtig baie jammer oor die ongerief.

Wel-rie Guesthouse
Jan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Heeltemal netjies.

Die plek voldoen aan die basiese behoeftes vir oornagverblyf. Redelike goeie waarde vir geld. Rustig.

Bernard R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Value for money.

Clean, comfortable, friendly staff, garage for vehicle, security gates, lovely restaurant next door!

Palesa C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa C

Awesome.

The staff and receptionist were very friendly and welcoming, helped us with everything that we needed. I would really stay there again, and recommend it to my friends.

Estralita N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estralita N

Baie netjies en goed geleë. Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Netjies en goed geleë.

Engela K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K

Vriedelike ontvangs.

Alhoewel dit baie gereën het was alles baie netjies.

Gert V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Netjies en aangenaam.

Tevrede en aangename mense.

Helén S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helén S

Alles wat nodig is was beskikbaar.

Baie gerieflik vir 'n aand of twee se oorslaap. Vyftien minute se ry na die casino toe kan nogal langer voel met al die sirkels, veral as jy glad nie Welkom ken nie!

Christian H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christian H

Nie die moeite werd nie.

Ons voel dit is nie die geld werd nie: 1. Die kamer wat ons sou kry het so na sigaretrook gestink dat ons dit nie kon aanvaar nie. 2. Die ander kamer het net een TV-stasie. Die ander is net sneeu. 3. Die toilet se water het die hele nag geloop sonder om te stop alhoewel ons dit self probeer stop het. 4. Toe ons in die nag wakker word was die kamer vol kokkerotte en die matte ruik vuil. 5. Die garage deur is in 'n swak werkende toestand en het amper op my kar se dak afgekom. 6. Daar is 'n kroeg reg langs die plek waar die mense baie geraas het tot laat. 7. Ons voertuig moes buite staan met geen heining of voorsiening van sekuriteit nie.

Ronel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel V

Ons linne was nie skoon nie en daar is ongelooflik baie muskiete.

Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Behalwe dat ons toilet baie water gelek het en dat die linne nie baie skoon was en die min slaap a.g.v. die muskiete, sal ek dit aanbeveel aan ander persone.

Elize S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Skoon en netjies.

Die kamers en badkamers was skoon en netjies. Vriendelike staf.

Janie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie D

Ons het ontvang wat ons voor gevra het.

Die klein hangkassie het net twee hangers ingehad. Ons het vir 3 dae gebly en ons was twee dames! Moeilik met net twee hangers!

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Goeie Dag Mevrou,
Ek is baie jammer oor die ongerief aangaande die hangers. Jul moes kom vra het vir meer aangesien ons slegs 2 of 3 in die kaste hang omdat hul net wegraak.
Nogmaals jammer oor die ongerief.

Wel-rie Guesthouse
Alice P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alice P

Plek was skoon.

Die badkamer was nie "user friendly" nie, nie vir ouer persone nie. 1) Geen stort. 2) Bad sonder prop. 3) Die uitleg van badkamer nie vir ou mense nie. Toilet, wasbak en bad op tipe platform/trap gebou? Maak nie sin en is gevaarlik. Was warm en fan het nie gewerk nie, hulle moes deur kamer gaan om een te kry wat werk.

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Daar is altyd proppe in die kamers en ons as kantoor dames gaan elke aand die kamers deur om te kyk dat alles daar is en reg is. Ons is baie jammer oor bad kamer uitleg die gastehuis is so gebou en oorgevat van vorige eienaars. Die waaier het gewerk toe ek die eerste keer daar in was ek kan onthou dat hy gewaai het, ek het ook nie deur die kamers gegaan om 'n waaier te kry nie ek het n waaier gaan haal by kamer 18 en geweet hy werk.
Baie dankie

Wel-rie Guesthouse
Nicho S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicho S

Hoflike personeel.

Kaartfasiliteite is 'n probleem by baie winkels. "Cash is king"! Andersins is die mense baie vriendelik en behulpsaam. Nie geweet Welkom en sy voorstede is so groot nie!

Kobus J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Vriendelik.

Ons het lekker oorgeslaap daar.

Vernadette L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vernadette L

Bekosigbare verblyf.

Waarde vir geld, sportgeleentheid-verblyf.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Rene S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Baie lekker.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles wat ons nodig het. Die tuine is pragtig en die gasvrou baie vriendelik. Baie dankie.

Susan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B

Dit was aangenaam.

Die pub langsaan het geraas teen 12:00 die nag. Bad stort kort aandag, geen stort gordyn. Vriendelike personeel, skoon en netjies.

Japie P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie P

Dit was uitstekend. Sal dit aanbeveel vir iemand wat goeie verblyf soek.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam met die aanwys van kamers. Ons was daar voor die inkloktyd, en is nogmaals ingeboek. Die slaapplek was skoon en netjies. Het baie lekker geslaap. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boeke gewees. Sal die gastehuis vir enigiemand aanbeveel. Dankie Wel-rie.

Domingo V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domingo V

Quiet area and close to everything.

Had a peaceful and worry free stay.

Louisa J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa J

Die gastehuis bied bekostigbare gerief en ons is baie vriendelik ontvang.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie veilig gevoel tydens ons verblyf.

Pieter H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Genotvol en gerieflik.

Ek kan Wel-rie Guesthouse sonder huiwering aanbeveel. Ontvangs deur Nelia was baie hartlik en tesame met die atmosfeer van ontspanning geskep deur die pragtige binnehof en swem-area, voel mens dadelik tuis. Die bed en geriewe is uitstekend en ons het geen geraas ervaar gedurende die nag of andersins nie. Personeel is vriendelik en behulpsaam en die bestuurderes Nelia is n ster! Sal weer daar oornag indien in daardie omgewing.

Jan K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie netjies en skoon.

Baie goeie waarde vir geld, bobaas ontbyt.

Siegfried L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried L

Baie goed.

Ontbyt was besonders, lekker en genoeg.

Sarah F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah F

Convienient, comfortable and value for money.

See the stars.

Carol N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol N

We enjoyed our stay at Wel-Rie.

Wel-Rie was clean, neat and the staff very friendly. Breakfast was good value for money. Highly recommended. This is not a "fancy" guest house - but very good value for money.

Andre R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Badkamergeriewe kan opgradeer.

Vloer nat, toilet lek, geen vloermat voor stort, maar die res is heeltemal bevredigend. Alles netjies en skoon, net badkamer kort aandag en stortgordyn aaklig.

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Ons het nuwe matte ingesit in badkamers toilet is herstel en geen lekasies meer nie.
Wat stort gordyn betref dit is nuwe stort gordyne.

Wel-rie Guesthouse
Ria G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Skoon en netjies.

Slaapkamer en badkamer was skoon en netjies. Enigste probleem was die hek by die ingang wat nooit gesluit was nie en die feit dat jy die ketel op die grond moes sit om by die kragprop uit te kom.

Thomas M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M

Very nice stay.

I was only disappointed with the bed. I was given a room with twin beds instead of a double bed. When I asked for a room with double bed, I was told that my booking was late. However, on the overall, our stay was good.

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review.
I am very sorry. We will look into that.

Wel-rie Guesthouse
Brandt M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Brandt M

Die kos was lekker en die staff baie vriendelik.

Ek voel die gastehuis kan bietjie moeite doen om meer modern te word. Dit sal hulle die geleentheid gee om meer kliënte te nader asook meer gemaklike verblyf te bied. Algeheel was die verblyf nie te sleg nie. Die lugversorger het net baie geraas, dus kon ek dit nie heelaand aanhou nie en die kamer het baie vinnig warm geword.

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Ons sal opvolg en verbeter
Baie dankie.

Wel-rie Guesthouse
Dirk C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

Kamer by ingang moet eerder aan enkellopendes gegee word. Tot vroegoggend lawaai met in en uitgaan.

Die veiligheidsdeur gaan nie altyd toe nie. Badkamer het verskeie items wat leeg (bv. seephouer) is of gebreek (bv. seepbakkie) is. Geen plek om 'n tas op te sit nie.

Maryke W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke W

Basies.

Jy kry waarvoor jy betaal met hierdie een - harde en krakerige bed, aaklige stortgordyn, ens.

Babs V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Babs V

Sal nie weer van die gastehuis gebruik maak nie. Dit verdien nie 3 sterre nie.

Die swembad was grasgroen. Kon glad nie dit gebruik nie. Hulle neem nie kaarte nie en dit is eenvoudig onaanvaarbaar. Sakereisigers loop nie met kontant rond nie. Ek moes ry om kontant te trek. Geen internet beskikbaar nie. Die ontvangspersoneel werk onaanvaarbare lang ure. Daar is ook geen eetfasiliteite in die omgewing nie. Net wegneemkafees. Ons moes Welkom toe ry.

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Goeies dag ek wil net se ons swembad is al klaar weer reg ek het aan die gas verduidelik dat ons baie swaar weer gehaad het laaste tyd dis wat hom so groen gemaak het.Ons werk normale ure daar was omstandighede hoekom ons langer ure gewerk het.En net soveel ure wat ons werk is ona weer af sal bly wees as kliente ons as personeel uit klagtes kan hou.Ons bedien aand ete kliente moet net aand ete bespreuk voor 10 uur in die oggende.Ons het n restaurant gehhad net lang ons maar hy toegemaak die 1 nov.

Baie dankie

Wel-rie Guesthouse
Eksteen D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Eksteen D

Kamerdeur kon nie sluit nie. Area swak.

Geen lugreëling. Ligging ver van alles.

Wel-rie Guesthouse se terugvoer

Ons is besig op verbeterings aan te bring als kos duur in vandag se dae so ons verbeter soos ons kan die kamer se slot is al klaar vervang en werk weer 100%.

Wel-rie Guesthouse
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5703ad6a024a7e2c0db1e33c5778ec70d85ab43071212cf5fe4082c2a56f4d20b0a0fca40c8224faa51245b2197f05f99c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 156 Craib Avenue Riebeekstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.934717819102 26.820579882278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang