Welbedacht Game and Nature Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brunhilde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Matilda B - Jul 2024
Algehele gradering
Vreeslik mooi en cozy!
Mike S - Mei 2024
Algehele gradering
Easy, comfortable.
Phuti S - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing accommodation. Spectacular views. Incredible sounds of nature.
Elizabeth P - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Christo D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, calm, asemrowend en net wow!
Jacob T - Jan 2024
Algehele gradering
Peace. Nature. Rest.
Lees meerFerdi S - Jan 2024
Algehele gradering
Restful. Quiet. Private. Comfortable.
Leon D - Jun 2024
Algehele gradering
Die klem op stilte en privaatheid in die natuur was presies wat ons gesoek het.
Ivan V - Apr 2024
Algehele gradering
Natuurskoon en uitsigte om na te bewonder.
Lees meerRiëm K - Feb 2024
Algehele gradering
Aanrader om lekker bij te komen.
Jakobie D - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Elize Kruger K - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Marko V - Apr 2024
Algehele gradering
Absolute treat to stay at Welbedacht Game and Nature Reserve.
Hennie L - Sep 2024
Algehele gradering
Personeel was vriendelik, behulpsaam en beskikbaar.
Juan-paul G - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful and recharged.
Joe S - Jun 2024
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Riaan V - Mei 2024
Algehele gradering
Tranquil, safe, clean, lots of fresh air - great cottages - will be back.
Lees meerNicole A - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker. Wens net daar was voorsiening gemaak vir die hitte, soos beter waaiers.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Rozanne S - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut beautiful.
Ferry M - Nov 2023
Algehele gradering
Great, safe, beautiful.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Thank you so much for your review. We hope to see you again!
Rose M - Nov 2023
Algehele gradering
Tranquil, beautiful, private.
Raquel I - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Monique F - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Trevor D - Okt 2023
Algehele gradering
Vrede vir die siel.
Elmare T - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Alles was so skoon en netjies en die ligging is om van te droom. Julle sal ons beslis weer sien.
Ben B - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Wonderlik. Ons ontvang julle graag weer op Welbedacht.
Myra R - Aug 2023
Algehele gradering
Vinnige en vriendelike diens. Pragtige area.
Kath M - Aug 2023
Algehele gradering
The most amazing stay, loved everything about the place.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Was wonderful having you. We love it when friends become family. You will always be welcome.
Manie H - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing met pragtige uitsigte en staproetes.
Bernard H - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike, netjiese verblyf met die perfekte ligging!
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
So bly julle het die weg breek geniet. Sal heerlik wees om julle weer te ontvang.
Annale D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lizette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlikste, saligste stilte! Die huisie is perfek ingerig vir 'n naweek of langer weg. Alles wat jy kan benodig, is daar.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Die personeel by Welbedacht is uitbundig bly as gaste hulle tyd by ons geniet. Ons grootste juweel is gaste wat ons liefde vir die natuur deel. Julle is altyd meer as welkom by Welbedacht. Ons is gelee in die hartjie van die Tulbagh Vallei, ver van die hoof pad af maar tog net 'n klip gooi van lieflike eetplekke en winkels af. Daar is 'n definitiewe stryd tussen die begeerte om die bekende wynplase in die omgewing te besoek of net voete hoog te sit en die natuur in te adem.
Christiaan R - Feb 2023
Algehele gradering
Persoonlik en rustig.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Ek is so dankbaar vir jou voorstel. Ons is juis besig om alles op te gradeer en nuwe kaarte en inligtingstukke sal defnitief deel op ons 'te-doen' lysie wees. Ons is dankbaar dat jy heerlik gekuier het. Ons het ongelukkig nie 4x4 roetes nie. Slegs heerlike wandelpaaie en stap roetes. Met ons natuur bewaring fokus ons op seldsame skilpaaie en ook vynbos. Daar is unieke plantegroei wat net in ons deel van die wereld voorkom. Daar is selfs voelspesies wat uniek is tot ons area en spesies wat volgens die bekende boeke, veronderstel is om nie daar voor te kom nie. 'n Ware Natuur-liefhebber se paradys.
Ivan V - Jan 2023
Algehele gradering
Een met natuur, waarde vir die geld.
Suzanne Z - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and tranquil.
Martini A - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek van die stad af!
Craig M - Okt 2023
Algehele gradering
Nice and quiet.
Zelda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning location and views.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
We will love to receive you at Welbedacht again. Have a wonderful day further. You have put a smile on my face today.
Melinda S - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, baie stil en rustig.
Kim K - Okt 2023
Algehele gradering
Was beautiful accommodation and exactly what we were needing, away from the hustle and great views.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Thank you for your review!
We have upgraded our hiking trails.
We cleaned them up and added more markers.
We even registered the routes on Strava.
Denise B - Jun 2023
Algehele gradering
The living spaces are spacious with plenty of seating. The bedrooms vary in size but are clean and neat with plenty of warm bedding for winter.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
We are so glad that you enjoyed your time with us.
Laureen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, maar het nie al die klein goedjies wat 'n plek regtig besonders maak nie. Bring jou eie sout en peper.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Goeiedag Laureen
Ons plekkies is selfsorg en tog verskaf ons koffie, tee, suiker, regte egte melk en selfs blitz en vuurhoutjies. Kwaliteit skottelgoedseep, 'n sponsie, waslappie en afdroog lappie en twee swart sakke. Sout en peper is nie 'n slegte gedagte nie.
Baie dankie vir die voorstel, ons sal dit oorweeg.
Vriendelike Groete
Brunhilde Cronje
Elzabe D - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike omgewing, lieflike berge.
Lees meerRuben V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en rustig.
Philip B - Jun 2023
Algehele gradering
Het ons verblyf baie geniet.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Danksy julle positiewe insette sit ons nou die muur verwarmers bietjie vroeer aan. Sodra ons gaste arriveer kan hulle net die lieflike kaggel aansteek en die snoesige wintersaande knus en warm bly.
Joan M - Mei 2023
Algehele gradering
Serene and peaceful.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Mariam G - Jun 2022
Algehele gradering
Our group of friends rented the Blue Butterfly house. It was spacious for all of us.
Lees meerWelbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
So glad that you enjoyed your stay. We will definitely receive you back with open arms. Hope you enjoyed the snow capped mountains. It is always a lovely time of year to visit although it is a little colder. The fireplace really ensures a nice ambiance. The fynbos is starting to unveil their beauty to us every day. During summertime, it will be new flowers, new experiences with nice visits around the boma and a swim in our dam.
Juanita K - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
En elke seisoen het 'n bekooring van sy eie! En elke stap roete het 'n ander dinamika! Dit verskaf soveel vreugde om dit met ander te deel en ons harte jubel as ons gaste dit geniet.
Claudia S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Bjefke B - Jan 2022
Algehele gradering
Delightful!
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
I am over joyed that you enjoyed our lovely Nature Reserve!
We love the views. The trails reward you with different vegetation and flowers around every corner. A real adventure to embark on.
Hopefully we will see you back soon!
Deon G - Nov 2022
Algehele gradering
We had an awesome weekend.
Philip O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en in die natuur. Weg van die gejaagde stadslewe.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Dit is 'n besonderse tyd van die jaar en die veld blommetjies en fynbos lyk regtig pragtig na die eerste reens. So bly dat julle die rustige wegbreek kon geniet!
Eddie W - Sep 2022
Algehele gradering
Enjoyed the stay, beautiful and tranquil setting allowed for us to absorb nature.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Good day Eddie
Stiaan had a problem with his cell phone, but it was sorted out. Sorry for this. The good news is that Orchard is up for renovations soon. With your next visit, you will experience new bathrooms, a new fireplace, new paint, and a new braaier.
W S - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus voor kaggelvuur.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Goeie dag
Jy sal my bietjie moet help. Die huisie het hierdie jaar 'n nuwe badkamer, nuwe vloere en nuwe kaggel gekry. Die beddegoed en kussings is spik splinter nuut en die kombuis wasbak is vervang.
Anneke B - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Dewet B - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi chalets in 'n ideale omgewing
Danielle C - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik
Ons verblyf by Welbedacht Game and Nature Reserve kan net as ongelooflik beskryf word. Dit het al die boksies getiek rakende privaatheid, natuur, geriewe en eenvoud. Die daaglikse besoeke van die wye verskeidenheid voëls was asemrowend. Ons kon nie genoeg kry van die verskillende gevleuelde besoekers aan ons huis nie. Ek sê ons huis, want ons kothuis, Pine Cottage, het gevoel soos 'n tuiste weg van die huis. Ons was mal oor die privaatheid van die kothuis, genoeg ruimte om jou sodat jy voel asof jy jou eie huisie in die berge het. Op ons eerste nag het die geskuifel en dreunklanke uit die donker eers ons hare laat rys, maar na ons agtergekom het dat dit die perde was het dit eintlik 'n baie gerusstellende klank geword. Ons sal definitief Welbedacht weer besoek, net om dit alles weer oor te ervaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jean L - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful, peaceful.
Annabe T - Sep 2021
Algehele gradering
'n Nuwe wêreld.
Charles L - Sep 2021
Algehele gradering
Fabulous stay in a beautiful setting.
Brian V - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing getaway.
Frederik S - Apr 2021
Algehele gradering
Peace and quiet away from the hustle.
Megan L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker!
Corlia D - Aug 2021
Algehele gradering
Sielsrus
Charles N - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Jesreal C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier, en die natuurskoon is iets besonders.
Jaco M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige natuurskoon.
Annemarie G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Carin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, als wat jy nodig het en geen TV is 'n wenner.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Dankie Carin, vir jou resensie. Ons sien uit na u terugbesoek.
Daniel J - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik! Ons kon maklik nog 'n week bly.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Dankie Danie, vir jou resensie. Ons sien uit na u terugbesoek.
Sanet V - Jul 2019
Algehele gradering
We had a wonderful, relaxing weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n heerlike, ontspannende naweek gehad.
Ons het 'n heerlike ontspannende gesinsnaweek gehad. Die Gum Tree Cottage was gemaklik, ruim, skoon en netjies en het al die nodige geriewe gehad. Ons het ons oggendstap in die reservaat geniet in die mooiste, rustigste omgewing. Ons sien beslis uit om weer te besoek! Baie dankie vir 'n wonderlike naweek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Good day Sanet,
Thank you for your lovely review. We look forward to your return visit.
Diane B - Okt 2019
Algehele gradering
Magical setting for a weekend away.
Lees meerWelbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Diane, thank you for your fantastic review.
We try hard to give our guests a great experience.
We look forward to your return stay. Your cottage is ready for you.
Nastassha M - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek!
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die boodskap; 'n binnebraai sou inderdaad perfek wees tydens die stormige winter nagte!
Noelle M - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful location, with lots of activities on and around the farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging met baie doendinge op en om die plaas.
Beslis die moeite werd om te besoek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annali D - Feb 2019
Algehele gradering
Absolute privaat en rustig.
Geraldine P - Des 2019
Algehele gradering
Quiet, restful stay with stunning view and walks.
Lees meerWayne G - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful tranquil location and lovely cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige en rustige ligging en lieflike kothuis.
Die lieflike kothuise is in 'n pragtige en rustige natuurreservaat geleë. Dit was ongelooflik om tussen die gerehabiliteerde perde teen die hange teen die berge te stap. Beveel verblyf hier sterk aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Thank you for your review. We love the feedback. Hopefully, you will be returning.
Gerhard V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Emielke B - Mei 2019
Algehele gradering
A place to hang out with the birds.
Lees meerWelbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Thank you, Emielke, for your review. I hope you visit again in the summer to enjoy the plunge pool. Or to see the snow on the beautiful Winterhoek Mountains.
Yolandie N - Jun 2019
Algehele gradering
Oulike huisie in 'n pragtige omgewing.
Lees meerWelbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer
Ons was jammer om te hoor die Eagle Cottage was ietwat te klein vir u, daar was wel ‘n plan-tekening, met die nodige dimensies, op die web-blad en dalk moes u die groter Orchard of Gum Tree huisies geneem het.
Die gaste huisies word wel met groot sorg skoongemaak deur ons spannetjie trotse dames, hulle word dan geinspekteer deur ons bestuurder of onsself, voor ons gaste se aankoms. Afhangende van beskikbaarheid sluit dit vars blomme in en ‘n goeie voorraad vuurmaak hout wat ons virniet insluit. Die storm-weer tydens u verblyf was egter so sleg dat dit indenkbaar is dat die kinders se nat skoene en klere met die in-en-uit dieselfde skoonheid vinnig sou verander het! Helaas, die huisies is self-sorg eenhede en is so geadverteer, dus diens ons nie die huisies oor die naweek automaties nie.
Ons is ook jammer die warm water was nie voldoende vir u nie, maar ESKOM was vir lang periodes uit agv die sterk stormwinde, gepaardgaande omtrend 20% van ons jaarlikse reenval oor 24 uur tydens u verblyf. Die elektiese geysers werk goed maar krag onderbrekinge sal vanselfsprekend die warm water geaffekteer het. Ons was nie bekend met waterdruk probleme nie, die huisies kom van dieselfde fontein en daar was geen ander soortgelyke rapporte nie. Ons is jammer u het ons nie laat weet toe ek met u / u man Saterdag more tydens my roetine draai gesels het.
Ons is ook jammer u was nie gelukkig met waarde vir prys nie maar glo Eskom, die slegte weer en die nat omstandighede het daartoe bygedra. Ons sal u graag terug wil verwelkom en dan vir u ‘n virniet ekstra naggie by ‘n twee nagte bespreking insluit!
Hayley L - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful location for a relaxing time.
Marius&Alta J - Jun 2018
Algehele gradering
Winterwegbreek. Doen dit weer!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang