Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welbedacht Game and Nature Reserve

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Matilda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vreeslik mooi en cozy! Vreeslike mooi cottage weggesteek in die pragtige Tulbach bos. Pragtige wildsplaas met baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Easy, comfortable. Our stay was great, easy to find, great place to explore. The kitchen was well equipped and when we needed something, help was there nice and fast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phuti S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing accommodation. Spectacular views. Incredible sounds of nature. The place was super clean on arrival. Well prepared for our arrival and had everything we needed in the kitchen. The fireplace kept the place warm in the evening and wood was provided. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable and relaxing. It was very comfortable. The scenery was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, calm, asemrowend en net wow! Dit was 'n fantastiese ervaring gewees. So rustig en mooi. Die fotos op die webtuiste doen nie die plek regverdig nie. Dit is baie mooier en rustiger! Die huisie is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peace. Nature. Rest. We stayed for two nights during the weekend. The Welbedacht Game and Nature Reserve has beautiful views of the valley and the mountains, and sometimes also some zebras and wildebeests. Also, there is an abundance of beautiful birds. The setting is very private. The road within the reserve is somewhat bumpy but manageable without a 4x4. Shops and the nearest restaurants are a bit farther away, so you should take that into account. Some of the wineries (and restaurants) in the valley are closed on Sundays, but luckily not all! No WiFi is a good thing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Stil. Privaat. Gemaklik. Quiet and private. Wonderful natural beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Die klem op stilte en privaatheid in die natuur was presies wat ons gesoek het. Heerlik stil, privaat en met uitsig oor die vallei. Sit op die stoep en kyk na die diere. Baie lekker staproetes. Goed toegeruste kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ivan V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Natuurskoon en uitsigte om na te bewonder. Dit was ons tweede keer terug op die plaas en het die verblyf baie geniet. Die ligging en omgewing dink ek is vir my die hoogtepunt. Baie gemaklik gewoon, my enigste kritiek sou wees dat ons gesukkel het om 'n addisionele bron van lig te vind toe die krag af gegaan het vir 'n ruk (kragonderbreking was nie plaas se skuld nie). Met 'n jaar wat verby gegaan het vandat ons laas by die plaas gewoon het, was daar al baie verbeteringe aangebring en dit maak my opgewonde om te sien waarnatoe hulle oppad is. Met 'n bitter mooi nuwe trouvenue wat hulle besig is om te bou op die plaas, dink ek die naam Welbedacht gaan landswyd baie bekend raak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëm K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Aanrader om lekker bij te komen. We hebben het fantastisch gehad! Maar als niet Zuid Afrikaan zou ik niet het water uit de kraan drinken, mijn darmen waren er niet tegen bestand. De Pine Cottage is privé en het uitzicht is fantastisch. Tulbagh is een leuk stadje en er is genoeg te doen in de omgeving.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brunhilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9ba427af16a3d48ee01ae5b7419c1d2405d202cdf1663334cf1ff68701d9ae13fad236c38af59979f4ed1d48b22a1d7436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Off Winterhoek Wes Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.211180484939 19.137441486782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang