Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welbedacht Game and Nature Reserve

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welbedacht Wild- en Natuurreservaat is 'n idilliese plattelandse toevlugsoord in die Tulbaghvallei, net meer as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Geniet wildkyk, stap die natuurroetes, verken die reservaat, fietsry, voetslaan, en swem in die dam asook 'n oorvloed voël- en plantlewe.

Verblyf word gebied in selfsorgkothuise, weggesteek tussen dennebome en fynbos, en geleë in 'n natuurlike en rustige omgewing. Hierdie kothuise is almal goed gespasieer vir privaatheid en het skaduverandas met bergwater-dompelpoele, binnenshuise houtkaggels en ingeboude braaigeriewe buite. Alle linne, handdoeke en vuurmaakhout word voorsien.

Naby is begeleide perderoetes wat deur boorde en wingerde kronkel asook venues vir wyn- en olyfproe. Terwyl jy hier is, verken die historiese dorpie Tulbagh met sy pragtige argitektuur en 'n verskeidenheid restaurante en wingerde.

Met sy skouspelagtige vallei-uitsigte en die majestueuse omliggende berge, sal 'n besoek aan Welbedacht 'n onvergeetlike en ontspannende ervaring wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir Welbedacht Game and Nature Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brunhilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welbedacht Game and Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9ba427af16a3d48ee01ae5b7419c1d2405d202cdf1663334cf1ff68701d9ae13fad236c38af59979f4ed1d48b22a1d7436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Off Winterhoek Wes Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.211180484939 19.137441486782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang