Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Gem

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhurst-weg 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 707 R1 281 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Gem bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Welcome Glen, 'n klein dorpie wat tussen die berge van die Suidelike Skiereiland skuil. Die area is rustig en gaste kan voëlgesang en die geluid van die wind deur die blare geniet. Die vakansiehuis is sowat 2 minute se ry vanaf die naaste strand, 10 minute vanaf die bekende Boulder Beach en 10 minute vanaf Kalkbaai.

The Gem het volle gebruik van die boonste verdieping wat geskik is vir 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan kombuis en leefarea.

Een van die 2 slaapkamers beskik oor 3 enkelbeddens. Die ander kamer bestaan uit 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens gerangskik kan word. Die badkamer bestaan uit 'n toilet, bad en stort. Die balkon strek reg rondom die huis en het 'n privaat, ingeboude braai met blindings om die weer uit te hou. Die woonstel het 'n gemeenskaplike area met 'n swembad. Gaste is welkom om hierdie area te gebruik.

Die eiendom het 'n swembad wat in die gedeelde area op die grondvloer is, waar die eienaars woon.
Daar is ook 'n jacuzzi vir die gaste. Hulle is 'n gesin wat daarvan hou om buite te wees en te kuier, en gaste is meer as welkom om by hulle aan te sluit. Die gemeenskaplike area swembad is nie beskikbaar vir gaste in The Boho Cave nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Glenhurst-weg 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 707
R 1 707 R 1 281
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 707
R 1 707 R 1 281
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhurst-weg 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072302a3cd7546364f8cceabe377a6afaccb6ec28223f8c13e5e2058a82ba56579674aaf3d1152c76a17af2a085a382a13e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 707 nouVanaf R1 280 per nag, vir 5 mense Glenhurst Road 21 Welcome Glen 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.1540954 18.4093327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789