Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welcome Nr 7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Welcome Nr 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alfie W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfie W

Lekker sal beslis weer van Leon se plekkie gebruik maak.

Pragtige plekkie. Vriendelike mense.

Christiaan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Baie vriendelik, lekker plek om te bly!

Baie vriendelik, lekker om te bly, alles wat nodig is om kos te maak word voorsien, skoon, netjies, baie veilige woonbuurt.

Amanda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Baie veilig, netjies en baie gerieflik.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal enige tyd die plek aanbeveel en self ook weer daar gaan bly.

Lata S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lata S

Wonderful host.

Great stay, comfortable place.

Mariette S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Dit was 'n lieflike plek met die vriendelikste mense.

Ek sal die plek vir enige een aanbeveel. Netjies skoon en so veilig. Ons het werklik lekker gebly.

Elizabeth S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Plek was gerieflik ingerig, eienaars, Leon en Marietta, is vriendelik en gasvry, was baie aangenaam om daar te woon, baie veilig aangesien dit in 'n "gated community" geleë is. Sal net aanraai dat daar 'n verwarmer vir die koue tye aangebring kan word, andersins was alles piekfyn, baie dankie.

Annelda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelda V

Gemaklik, veilig en baie goed toegerus.

Netjiese eenheid, goed toegerus, goeie waarde vir geld.

Pauline B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B

Baie lekker gebly, was baie netjies en die eienaars baie vriendelik en behulpsaam, sal dit definitief aanbeveel!

Dit was baie lekker en ek en my Seun het dit baie geniet. Ek sal definitief dit weer aanbeveel en ons sal definitief weer kom!

Marleny A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleny A

Valentynswegbreek.

Ek en my kêrel het heerlik hier gebly vir twee aande. Die gasheer en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en uitgerus met alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike tyd.

Brenda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Rustig, privaat.

Ons is vriendelik verwelkom deur die eienaar. Welcome Nr 7 is in 'n rustige area geleë en baie veilig. Ons sal enige tyd weer van Welcome Nr 7 gebruik maak.

Petra P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P

Lovely setup and everything you need for self-catering.

Very happy with everything.

Roelf P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf P

Baie lekker!

Ons het dit baie geniet. Geen klagtes nie.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-weg 7, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ebb4e9b0f58f0ec94f51eae0f36f6899c505445c130bdfede199e623183c97d06a348a1954575df7b98d021d46e755bee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 7 Strauss Road Witfield 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.183498 28.215669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang