Welcome Nr 7
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lata S - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful host.
Alfie W - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker sal beslis weer van Leon se plekkie gebruik maak.
Christiaan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, lekker plek om te bly!
Amanda L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en baie gerieflik.
Mariette S - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike plek met die vriendelikste mense.
Elizabeth S - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Annelda V - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en baie goed toegerus.
Pauline B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, was baie netjies en die eienaars baie vriendelik en behulpsaam, sal dit definitief aanbeveel!
Marleny A - Feb 2022
Algehele gradering
Valentynswegbreek.
Ronel V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, privaat.
Petra P - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely setup and everything you need for self-catering.
Roelf P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strauss-weg 7, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng