Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgedaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George-Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Welgedaan is in George geleë en bied luukse verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die N2-hoofweg, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed. Hierdie beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak en daar is 'n aparte gastetoilet vir gerief.

Verder is 2 enkelslaapbanke asook 'n dubbelslaapbank beskikbaar in die ontvangsarea. 'n Babybed is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die leefarea het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet asook 'n binnebraai en 'n volledige kroeg. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Ander kenmerke sluit 'n Jacuzzi, pizza-oond, sowel as 'n dubbelkroegyskas en kisvrieskas in.

Daar is 'n lieflike dek met 'n koi-dam en rustige waterval. Op hierdie dek is daar ook 'n gasbraai, 'n ontbytbraaier en 'n ysmasjien.

Verder is daar veiligheidshekke vanaf die dekke, tussen die groot leefvertrekke en ook by die voordeur. Die huis is beveilig deur hoë mure en 'n elektriese hek. Die huis het ook 'n CCTV-kamerastelsel in plek en 'n alarm wat aan ADT se sekuriteitstelsel gekoppel is. Die huis is in 'n baie stil straat geleë waar die buurtwag baie aktief is.

Die verblyf bied asemrowende uitsigte oor die Outeniekwaberge.

George is die middelpunt van die Tuinroete wat dit maklik maak om elke dag nuwe plekke te verken. Die naaste strand is net tien minute se ry as gaste wil afkoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Minikroeg

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Newtonstraat 29, George-Suid, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George-Suid, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0p6PEtyMkukUbuHyTj5o9ie40dcqnLbvexMSE0ODmJa4WOSLus?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 10 mense 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973646 22.4587049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang