Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgekozen Country Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Angela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Quiet place in a nice atmosphere. Very friendly hosts and staff, nice place. Rooms need a bit of a touch-up, but they are about to renovate the rooms, so definitely a place to recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Fantastic. Very nice facility and highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elly
Welgekozen Country Lodge
Good day Samuel, Thank you very much for your feedback we do appreciate it. It was a pleasure having you at our guest house and hope to see you again. Regards Welgekozen Team

Lucy K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastic and welcoming lodge. A peaceful haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elly
Welgekozen Country Lodge
Good day Lucy Thank you very much for your review. We really appreciate it. You are at all times welcome and we hope to see you again. Kind regards, Bob Betty and Elly

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ruim en skoon kamers, heerlike ontbyt en wonderlike gashere. Hoogs aanbeveelbaar. Huis gevul met ouwereldse atmosfeer. Pragtige tuin. Ruim parkeerarea. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ouwêreldse karakter, stylvol, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en niks gekort nie. Baie ruim kamer en badkamer. Ontbyt in die eetsaal was uit die boonste rakke. Ons 2de keer daar en sal beslis weer kom. Beurtkrag het ons nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit is keurig en die tuine pragtig versorg. Ons het elke keer aangename herhinneringe aan Welgekozen en geniet dit om daar oor te slaap. Dis vir ons 'n groot bederf wanneer daar wel oorslaapplek beskikbaar is vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elly
Welgekozen Country Lodge
Baie dankie vir die gradering ons stel dit hoog op prys. Ons hoop om U weer in die toekoms hier te verwelkom. Groete Welgekozen Country Lodge

Rene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie mooi, netjies,en ruim. Ruim, geriewe is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elly
Welgekozen Country Lodge
Beste Rene, Baie dankie vir die gradering ons stel dit hoog op prys. En hoop om U en U gade weer in die toekoms by ons te verwelkom. Groete Welgekozen Country Lodge

Odette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Dit was 'n heerlike plek om te oornag. Die gasvryheid en vriendelike, persoonlike diens van die eienaars maak dit werklik 'n spesiale ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elly
Welgekozen Country Lodge
Beste Odette, Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om weer by ons te oornag. Groete, Welgekozen Country Lodge Elly

Michelle N
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2023

Overnight for business. Friendly hosts, beautiful and clean establishment. The room was clean and comfortable. Staff are helpful and cheerful, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elly
Welgekozen Country Lodge
Good morning Michelle, We from Welgekozen would like to thank you for your stay and recommendation. Kind Regards Elly and Staff.

Lidia G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Great. Very welcoming and beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 48, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce2c5dad228d467dda0e295116ee19be4784953e0875ef2304d8474d3f29d80f96081865ad8533c6f46186de2ad08538729c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Plot 48 Ermelo Road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.99112541562 30.795163214207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang