Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgekozen Country Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 48, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welgekozen Country Lodge is aan die buitewyke van Piet Retief geleë. Die lodge bied 'n rustige omgewing met welige tuine en lieflike fonteine.

Verblyf by Welgekozen Country Lodge word gebied in 14 smaakvol versierde en suite-kamers. Geriewe in die kamer sluit sekere DStv-kanale, gratis WiFi, verwarmers, waaiers, lugversorging, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan gebruik maak van die geriewe op die perseel wat 'n braai-area, kontantkroeg en 'n swembad insluit. Daar is baie onderdakparkeerplek op die perseel beskikbaar. 24-uur sekuriteit word voorsien.

Alle maaltye word liefdevol deur die inwonende sjef beplan en voorberei en slegs in die eetarea bedien indien vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Angela B
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet place in a nice atmosphere. Very friendly hosts and staff, nice place. Rooms need a bit of a touch-up, but they are about to reno...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Samuel V
5.0
Fantastic. Very nice facility and highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Lucy K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and welcoming lodge. A peaceful haven.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Ronel L
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en skoon kamers, heerlike ontbyt en wonderlike gashere. Hoogs aanbeveelbaar. Huis gevul met ouwereldse atmosfeer. Pragtige tuin. Ruim parkeerarea...
Sien meer
Jul 2023
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Ouwêreldse karakter, stylvol, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en niks gekort nie. Baie ruim kamer en badkamer. Ontbyt in die eetsaal was uit d...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 48, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Welgekozen Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 48, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce2c5dad228d467dda0e295116ee19be4784953e0875ef2304d8474d3f29d80f96081865ad8533c6f46186de2ad08538729c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Plot 48 Ermelo Road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.99112541562 30.795163214207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang