Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgekozen Country Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 48, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welgekozen Country Lodge is in die buitewyke van Piet Retief geleë. Die lodge is in 'n rustige area en spog met luisterryke tuine en lieflike fonteintjies.

Verblyf word aangebied in 14 en suite-kamers wat smaakvol ingerig is. Geriewe in elke kamer sluit in: sekere DStv-kanale, gratis WiFi, verwarmers, waaiers, lugversorging, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van die geriewe op die perseel insluitend die braai-area, kontantkroeg en swembad. Oorgenoeg onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 24 uur-sekuriteit.

Alle etes word liefderik beplan en voorberei deur ons inwonende sjef en word in die eetkamer bedien mits reëlings daarvoor voor die tyd getref is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Samuel V
5.0
Fantastic. Very nice facility and highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Lucy K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and welcoming lodge. A peaceful haven.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Ronel L
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en skoon kamers, heerlike ontbyt en wonderlike gashere. Hoogs aanbeveelbaar. Huis gevul met ouwereldse atmosfeer. Pragtige tuin. Ruim parkeerarea...
Sien meer
Jul 2023
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Ouwêreldse karakter, stylvol, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en niks gekort nie. Baie ruim kamer en badkamer. Ontbyt in die eetsaal was uit d...
Sien meer
Apr 2023
Andre P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is keurig en die tuine pragtig versorg. Ons het elke keer aangename herhinneringe aan Welgekozen en geniet dit om daar oor te slaap. Dis vir ons '...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 48, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Welgekozen Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 48, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce2c5dad228d467dda0e295116ee19be4784953e0875ef2304d8474d3f29d80f96081865ad8533c6f46186de2ad08538729c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Plot 48 Ermelo Road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.99112541562 30.795163214207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang