Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgelee Farm Stay

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Welgelee Farm Stay is op 'n plaas in die Breederiviervallei op die R43, tussen Worcester en Wolseley.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die leefarea het twee enkelbeddens.

Die kombuis is volledig met twee gasplate, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die wingerde en die bergreeks in die verte.

Gaste kan in die somer in die plaasdam afkoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christo D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Ongelooflike mooi plek. Baie mooi gedoen en die natuur en wingerde is prentjie mooi. Hoogs aan te beveel. Uiters goeie diens en jy voel ba...
Sien meer
Okt 2024
Mariki S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ruim huisie met alles wat nodig is. Die beste verblyf ooit. Fantastiese eienaars wat uit hul pad gaan om dit spesiaal te maak.
Okt 2024
Jackie S
Saam met vriende
5.0
Vriendelik, skoon, pragtig. Een woord - uitstekend.
Okt 2024
Jacques G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek. Die ligging was ideaal vir ons. Dit was naby genoeg aan alles, maar die stilte en rustige omgewing was iets anders. Ons gaan beslis ...
Sien meer
Okt 2024
Stoffel C
Saam met vriende
5.0
Heerlike verblyf en super-gasvryheid in 'n lieflike omgewing! Absoluut heerlik gebly. Sommer weer bespreek vir nog 'n besoek. Die gasvrou en gasheer s...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tjokkie & Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgelee Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8507323096664bbb589966aa93546a620a12692c5038f2ced9160cdb5a6babf34bcec75ef05fa84b6161042ee0115a183c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 Welgeleë Breerivier 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545921 19.244719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang