Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgelee Farm Stay

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Welgelee Farm Stay is op 'n werkende plaas in die Breederiviervallei op die R43, tussen Worcester en Wolseley, geleë.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. In die leefarea is 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels en braaigeriewe het. Die patio kyk uit oor die wingerde en die bergreeks in die verte.

Gaste kan in die somer in die plaasdam afkoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Welgelee Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tjokkie & Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgelee Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8507323096664bbb589966aa93546a620a12692c5038f2ced9160cdb5a6babf34bcec75ef05fa84b6161042ee0115a183c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 55 5 1 5 Welgeleë Breerivier 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545921 19.244719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang