Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgelegen Boutique Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stephenstraat 6, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welgelegen Boutique Guest House is in 'n rustige en stil hoekie van Oranjezicht, Kaapstad, in 2 Victoriaanse huise geleë. Die gastehuis is binne maklike bereik van die bedrywige Kloofstraat, waar van Kaapstad se beste plaaslike restaurante, kroeë en ambagswinkels verken kan word.

Welgelegen Boutique Guest House beskik oor kamers wat wissel van Superior, Deluxe en Mini-Deluxe beskikbaar teen bekostigbare tariewe. Die kamers beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n DVD-speler, 'n haardroër, foon, koffie- en teemaakgeriewe, elektroniese kluis in die kamer en 'n yskassie.

Gaste kry gratis WiFi tydens hul verblyf.

Die Tafelberg-kabelbaan, Kampsbaai en The V&A Waterfront is nie meer as 10 minute se ry vanaf die gastehuis nie en spog met uitsigte oor beide Tafelberg en Leeukop.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stephenstraat 6, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stephenstraat 6, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03Q8rRPwMbPz7O8Xh3h4cqdIkA1sBulpG39RVYXDagI32AYijN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag (plek vir 2) 6 Stephen Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.934992 18.408396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang