Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgelegen Cherry Estate

  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welgelegen Cherry Estate bied selfsorgverblyf op 'n kersie- en appelplaas 55 km vanaf Clarens. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek tussen die prentjiemooi Witteberge met 'n uitsig op die Maluti-berge.

Verblyf is in 3 selfsorghuise, 2 privaat suites en 18 privaat chalets beskikbaar. Die selfsorghuise bestaan uit 2 eenhede met slaapplek vir 6 en 'n eenheid met slaapplek vir 5. Elke eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eenhede, sowel as sekere van die chalets, het elk 'n sitarea met 'n kaggel en kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Die 2 privaat suites bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Dié eenhede, sowel as sekere van die chalets, het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Al die eenhede het 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Welgelegen Cherry Estate bied 'n konferensie- en trou-venue wat geskik is vir 250 gaste en verblyf aan 76 gaste bied. Daar is 'n rits aktiwiteite op die plaas soos voetslaanroetes, forelhengel op 'n vang-en-vrylaat-basis, bergfietsry, voëlkyk en 4x4-roetes in die omliggende area.

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pad S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Welgelegen Cherry Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa11b0a35efbdab9be32a8b7e125a6506df06379410ef5128f1e14edb053e52de8aa87875df971e5bfdb453bdb5c5fad7d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 Road S508 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.602458006426 28.054618835449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang