Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgeluk Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Godfrey K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic. Ons wil graag weer daar bly die keer langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clerice M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Grootste bederf, teen 'n fantastiese prys! Ongelooflik om wakker te word met die natuur om jou. Elke kamer was so netjies en gemaklik. Plaas atmosfeer met al die moderne eienskappe om dit 'n onvergeetlike rusplek te maak. Ons moes na 'n troue toe gaan, maar het ekstra vroeg huis toe gekom sodat ons die rustigheid van die plaas kon geniet. Wakker geword met springbokkies en wildebeeste op ons voorstoep en 'n hadeda wat bad in die rivier. Ons gaan beslis 'n lang naweek weer gaan en hierdie keer vriende en familie saam nooi. Oom Stan en sy vrou is behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Welgeluk Cottage
Glad you enjoyed your stay. We would love to welcome you back. Regards Stan

Deon B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Puik plek met baie goeie linne. Dit was heerlik om 'n lekker plaas atmosfeer te kon geniet met die diere op jou voorstoep. Wat 'n pragtige sonsondergang het ons gesien. Sal weer gebruik maak van Welgeluk Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Enjoyed it thoroughly. Fantastic, well-equipped house. We were thoroughly impressed and immediately booked an extra night. The location is great, lovely farm with nice cycling roads and beautiful spots for a gorgeous sunset. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Welgeluk Cottage
Thank you for staying with us, Justine Kruger. We really enjoyed hosting you. Regards, Stan

Karina C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Hartlik verwelkom. Pragtige, skoon, ruim en goed toegeruste huis. Ons het heerlik gebly. Die huis was baie skoon, ruim en goed toegerus. Niks was kort nie. Heerlike skoon beddegoed. Lekker warm water. Ons is hartlik verwelkom. Baie vriendelike eienaars. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Rustig en sielsvrede. Dis baie mooi plekkie wat uit die stad is tog naby al die aktiwiteite. Netjiese plekke en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Lekker private verblyf in 'n stil area op 'n plaas. Ideaal om Oudtshoorn en die omgewing te verken. Lekker huis, maar dinge wat gepla het was vlieë (verstaanbaar, want naby aan diere) asook 'n braaidrom wat vol as was en roosters wat erg geroes het. Gelukkig kon ek my eie roosters gebruik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Skoon, groot en 3 en-suite kamers. Ek sal vir seker weer kom met my vrou en kinders saam met die skoonmense of saam met my ouers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Welgeluk Cottage
Hi Rudi, dit was net 'n plesier. Hoop ons sien julle weer. Groete. Stan

Mariette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Perfekte wegbreek. Die Welgeluk kothuis is die perfekte verblyf - heerlik rustig op die plaas. Baie spasie, alles wat mens nodig het. Was baie bly vir die warm komberse op die beddens want kamers is aan die koue kant (dit was wel winter in die Karoo!), en daar was 'n heerlike groot kaggel in die sitkamer. Lugversorgers in al die kamers vir die somer. Nog 'n bonus is dat hulle nie geaffekteer word deur beurtkrag nie. Ons hoop om gou weer daar te kan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Welgeluk Cottage
Hi Mariette, It was only a pleasure meeting and hosting you and your family. We would love to welcome you back one day Regards, Stan

Paula W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Comfortable, relaxing and peaceful. We had an enjoyable stay at Welgeluk. The cottage is well equipped, spacious and comfortable. Close proximity to all sightseeing in Oudshoorn. Aircon was very welcome in mid-summer. Plenty of birds if you enjoy birding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Welgeluk Cottage
It was only a pleasure meeting and hosting you and your family. Thank you for staying at welgeluk cottage. Keep safe. Regards Stan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcQpXKHD0SdoCXSE219jcnchhmBU6UiYI45qm6WAASMTnZFbpLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Portion 11 of Welgevonden Off Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.638127235077 22.173677571475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang