Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgeluk Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welgeluk Cottage is 'n nuut gerestoureerde selfsorg-plaaskothuis op 'n volstruisplaas, die Safari Ostrich Farm, 10 km vanaf Oudtshoorn. Dit is in die hartjie van die Klein-Karoo geleë en bied 'n lieflike ervaring vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Daar is ook pragtige uitsigte en mak wild op jou voorstoep.

Welgeluk Cottage bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV met DStv. Twee van die kamers het elkeen 'n en suite-stort en die derde kamer het 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en sitplek vir 6. Die sitarea het 'n ingeboude braai en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Welgeluk Cottage is geskik vir gesinne, paartjies en reisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Godfrey K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Ons wil graag weer daar bly die keer langer.
Apr 2024
Clerice M
Saam met lewensmaat
5.0
Grootste bederf, teen 'n fantastiese prys! Ongelooflik om wakker te word met die natuur om jou. Elke kamer was so netjies en gemaklik. Plaas atmosfeer...
Sien meer
Okt 2023
Deon B
Saam met vriende
5.0
Puik plek met baie goeie linne. Dit was heerlik om 'n lekker plaas atmosfeer te kon geniet met die diere op jou voorstoep. Wat 'n pragtige sonsonderga...
Sien meer
Aug 2023
Karina C
Gesin met klein kinders
5.0
Hartlik verwelkom. Pragtige, skoon, ruim en goed toegeruste huis. Ons het heerlik gebly. Die huis was baie skoon, ruim en goed toegerus. Niks was kort...
Sien meer
Jun 2023
Rudi M
Saam met vriende
5.0
Skoon, groot en 3 en-suite kamers. Ek sal vir seker weer kom met my vrou en kinders saam met die skoonmense of saam met my ouers.
Des 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgeluk Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcQpXKHD0SdoCXSE219jcnchhmBU6UiYI45qm6WAASMTnZFbpLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Portion 11 of Welgevonden Off Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.638127235077 22.173677571475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang