Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerendahl @ Welgemoed Golf Estate

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Meerendahl @ Welgemoed Golf Estate is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Welgemoed Gholflandgoed in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n Marokkaanse stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n etenstafel en 'n TV met DStv en Netflix. Die kamer maak oop op 'n balkon wat met buitemeubels gemeubileer is en oor die gholfbaan uitkyk. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby die US Business School, die Louis Leipoldt, Karl Bremer, Tygerberg en Panorama Hospitaal, asook plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Deon E
Gesin met klein kinders
5.0
Regtig baie goed. Het dit baie geniet. Plek was skoon en goeie ligging. Eienaar was baie behulpsaam.
Jun 2024
Este B
Gesin met tieners
5.0
Lovely house, compact kitchen but has everything you need. Beautiful area, safe and tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Mtobi F
Gesin met tieners
5.0
Great stay. I had a great stay with my family, the place and scenery were on point. I will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Pauline B
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het dit baie geniet, awesome gasvrou.
Mrt 2024
Linda M
Gesin met tieners
5.0
Amazing. The accommodation was lovely. Loved the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marieta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerendahl @ Welgemoed Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe87d3edb91dc066005cf78cd04227b79e3576d01b0ccf3861c77f02107b7f2a462316d3a5d20b7c3ba19f1dc4286b307bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Nederburgh Street Welgemoed Golf Estate 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.873271638679 18.616758979762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang