Welgemoed Villa
Beskrywing
Lily is 'n klein, basiese kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n TV met sommige DStv-kanale. Die kamer het nie 'n kombuis waarin daar kos voorberei kan word nie en ook nie 'n sitarea nie. Dit is ideaal vir 'n 1 of 2-nagverblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het verhit-en-eet- en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, privaat ingang en toegang tot 'n tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kamer het verhit-en-eet- en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n mikrogolf en 'n ketel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ivy is 'n oopplanwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het verhit-en-eet- en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n mikrogolf en 'n ketel. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sommige DStv-kanale, 'n privaatingang en 'n stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Zinnia is 'n ateljee-eenheid met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuisie en -leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon wat 'n uitsig oor die gholfbaan bied. Die kombuis is met 'n mikrogolf en 'n ketel toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Dit het ook 'n leefarea met 'n ekstra enkelbed en 'n privaat ingang vanaf die swembad. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin van 3. Daar is 'n mooi uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, yskas en 'n ketel insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n mikrogolf, broodrooster, yskas en ketel toegerus. Daar is 'n enkelbed en 'n matras vir 'n kind in die leefarea. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin van 4 en het 2 balkonne met pragtige uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, yskas en 'n ketel insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang