Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgemoed Villa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Martie P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Lekker gebly, alle reelings effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
1 nag
5.0
Jul 2024

Amazing. A lovely place to stay for short and long term stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly by Welgemoed Villa. Dit is sentraal geleë, met 'n mooi uitsig en goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail H
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtige plek, rustig & mooi. Wonderful verblyf, almal was baie vriendelik, maklik ingeboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Goed gelee, netjies en goed ingerig! Welgemoed Villa is perfek vir beide kort- en langertermyn verblyf. Dit is naby aan winkelsentrums en kantore, en in 'n veilige omgewing met pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties, lekker, veilig. Sal vir seker weer daar gaan bly. Kamers is mooi en skoon, diens baie vriendelik en ons was mooi gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davida K
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en gemaklik. Zinnia was pragtig en netjies ingerig. Ek was baie gemaklik en uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Weg van die stad se buzz is 'n stukkie rus en vrede - 'n regte 'gem'. Welgemoed Villa is in 'n baie veilige area, baie sentraal om van restaurante tot winkelsentrums te besoek. Plekkie is pragtig, baie skoon en netjies en die diens was uitstekend! Ek sal vir seker hierdie plekkie aanbeveel en weer hier bespreek. Baie mooi uitsig oor die golfbaan en baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Was good. Top notch. The welcome was genuine and the accommodation was beyond our expectations. Was good. Top notch. The welcome was genuine and the accommodation was beyond our expectations. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Perfek as jy van die platteland kom en 'n paar dinge in die Kaap het om te doen. Héérlik! Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA321e233eec007d157c2bc635c5091d2293061639af454d5b97ffe7df3373e43dd1116b7d9eb765038b0ecb04f64d824b68ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 54 Plettenberg Street Welgemoed, Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870068908191 18.612793411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang