Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgemoed Villa

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welgemoed Villa is in Kaapstad se noordelike voorstede geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf in Welgemoed, Bellville. Dié lieflike gastehuis bied uitsigte oor die Welgemoed-gholfbaan en die Bolandse berge in die verte.

Verblyf word gebied in 8 smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenhede en 2 en suite-gastekamers. Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n kombuisie, sekere DStv-kanale, 'n en suite-badkamer, en 'n privaat ingang, asook 100% katoenlinne. Die gastekamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied 'n swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die ligging bied toegang tot die Kaapse Wynlande, winkelsentrums, gholfbane en natuurreservate. Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Tafelberg-lugkabelbaan is ongeveer 'n halfuur weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Martie P
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Lekker gebly, alle reelings effektief.
Aug 2024
Theo F
5.0
Amazing. A lovely place to stay for short and long term stays.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Braam N
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly by Welgemoed Villa. Dit is sentraal geleë, met 'n mooi uitsig en goeie geriewe.
Jun 2024
Gail H
5.0
Pragtige plek, rustig & mooi. Wonderful verblyf, almal was baie vriendelik, maklik ingeboek.
Jun 2024
Johan L
Besigheidsreis
5.0
Goed gelee, netjies en goed ingerig! Welgemoed Villa is perfek vir beide kort- en langertermyn verblyf. Dit is naby aan winkelsentrums en kantore, en ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgemoed Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA321e233eec007d157c2bc635c5091d2293061639af454d5b97ffe7df3373e43dd1116b7d9eb765038b0ecb04f64d824b68ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 54 Plettenberg Street Welgemoed, Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870068908191 18.612793411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang