Welgemoed Villa
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed en die Bolandbergreeks.
Verblyf word gebied in 8 selfsorgeenhede en 2 slaapkamer met en suite-badkamers. Elke selfsorgeenheid het 'n kombuisie, sommige DStv-kanale en 'n en suite-badkamer, sowel as 'n privaat ingang en 100% katoenlinne. Die gastekamers is met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het sommige DStv-kanale. Die gastehuis het 'n swembad, braai-geriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is ideaal vir besigheidsreisigers en toeriste.
Die ligging bied toegang tot die Kaapse Wynlande, winkelsentrums en natuurreservate. Die middestad, V&A Waterfront en Tafelberg se kabelkarretjie is sowat 'n halfuur se ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 169
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Welgemoed Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap