Welgevonden Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Briette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Marianna S - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf, goed geleë en baie goeie waarde vir geld.
Andrew A - Aug 2024
Algehele gradering
Welcoming and friendly. Excellent place to stay to tour the Karoo.
Gerhard D - Jun 2024
Algehele gradering
Gasvry, sentraal gelee en alles wat ons nodig gehad het.
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Vrede en prag!
Pieter S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gevoel soos 'n kuier by hartsvriende.
Margie O - Mrt 2024
Algehele gradering
A pleasure and a delight.
Lizelle F - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Julie J - Mei 2024
Algehele gradering
Cozy and comfortable.
James C - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant, relaxing and interesting.
Glynis H - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Hendrik C - Jan 2024
Algehele gradering
Nie wat ek in gedagte gehad het nie.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Goeie more, Hendrik. Baie dankie vir jou terugvoering wat ons altyd waardeer en aandag gee. Ek wil net noem dat die kombuisgeriewe geadverteer word as 'n kitchenette en nie vol kombuisgeriewe nie. Ons sal aandag gee aan die stortvloer, maar ek kan net noem dat dit onlangs vervang is.
Hans K - Des 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Suzette N - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflike en lekker op die stoep onder die bome.
Izak B - Des 2023
Algehele gradering
'n Baie lekker blyplek in Calitzdorp.
Frik B - Des 2023
Algehele gradering
Mooi, skoon, oulik.
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, rustig en gerieflik.
Melani K - Des 2023
Algehele gradering
A beautiful part of the world. The guest house is lovely.
Carin M - Okt 2023
Algehele gradering
A True Gem.
Lees meerWelgevonden Guest House se terugvoer
Was so 'n plesier om Carin, haar Amerikaanse man en hulle vriende te ontvang! Baie dankie dat julle nie vir Mila afgerokkel het nie. Kom gerus weer!
Herman D - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, lekker kuier en 'n heerlike ontbyt!
Lees meerMari K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike oornagblyplek.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Mari, dit was so lekker om jou te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien - kom span so rukkie langer uit in die mooie Klein Karoo en geniet meer Welgevonden-gasvryheid.
Baie dankie vir jou pragtige gesindheid en menswees,
Groete
Andre
Markus M - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid in 'n pragtige omgewing.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Baie dankie Markus. Ek waardeer jou terugvoering. Was lekker om jou ook te ontmoet, so in die donkerte met beurtkrag.
Magda Ann L - Jan 2023
Algehele gradering
Altyd lekker.
Chris G - Okt 2023
Algehele gradering
Skitterend.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Altyd lekker om gaste te ontvang met 'n verbintenis met Calitzdorp. Jammer ons het nie meer tyd gehad om die die familielyne te trek nie. Besoek gerus volgende keer ook die dorp se museum.
Stephen J - Jan 2023
Algehele gradering
A very pleasant breakaway.
Stephen C - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice stay.
Jayne E - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely spot.
Neels S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë. Het lekker gebly.
Lynn M - Sep 2023
Algehele gradering
Cosy and comfortable overnight.
Nicholas B - Aug 2023
Algehele gradering
Hostess was very friendly and helpfull.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Marinda L - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Tania R - Aug 2022
Algehele gradering
Highly recommend.
Magda Ann L - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek en lekker rustig.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Dankie Magda. Dit is altyd lekker om julle terug te verwelkom. Jammer oor die onskuldige akkedis. Gelukkig is hy totaal en al onskuldig en gereelde inwoners van die Klein Karoo. Ons is altyd bly om hulle te sien, want dan weet ons die natuur is in balans en hulle sommer die muskiete weg.
Dawid K - Jan 2022
Algehele gradering
Aangename gasvrou en gastehuis. Sal dit weer besoek as die geleentheid hom voordoen.
Maretha E - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Ronelle R - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en uitstekend toegeruste verblyf met baie bedagsame gasvryheid.
Lees meerCora L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Anthony C - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker wyn geproe.
Corrie M - Des 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie goeie waarde vir geld 3 ster akkommodasie.
Hans I - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n uiters aangename ervaring.
Jakes J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elizabeth Maria W - Sep 2021
Algehele gradering
Salige Karookuier.
Lees meerAndrietta G - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf
Welgevonden Guest House se terugvoer
Dankie Andrietta. Was soos altyd lekker om julle terug te verwelkom. Toe julle hier was die veld nog nie so mooi soos dit nou is nie! Amper soos in Namakwaland.
Sterkte en seën vir die res van die jaar.
Groete
Shelly-ann V - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely little gem.
Christoph W - Mei 2021
Algehele gradering
Luuksheid met gasvryheid
Magda Ann L - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike plek, pragtige environment.
Wilfried M - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en lekker gebly.
Amos L - Apr 2021
Algehele gradering
Clean, pleasant and good location.
Lisa V - Des 2021
Algehele gradering
Nice.
Cleressa P - Jun 2021
Algehele gradering
Beslis die moeite werd, pragtige gastehuis en baie vriendelik ontvang.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is altyd bly as iemand lekker gekuier het. Ons probeer om te bied waarna ons soek wanneer ons reis. Welkom om weer te kom. Die veld gaan hierdie lente pragtig wees.
Robyn T - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastic. Good value for money.
Michelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike oornagverblyf
Piet S - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rachel J - Mei 2021
Algehele gradering
Old world setting in converted stables. Always a pleasure to be there.
Chrissie B - Nov 2021
Algehele gradering
Kamers is heel gerieflik.
Elize H - Des 2020
Algehele gradering
Verrassend aangenaam.
Piet K - Okt 2020
Algehele gradering
Die verblyf het ten volle voldoen aan ons behoeftes.
Claudia F - Sep 2020
Algehele gradering
Warm vriendelike ontvangs deur Briette, huislike netjiese akkommodasie, heerlike regte plaasontbyt.
Lees meerWelgevonden Guest House se terugvoer
Baie dankie, Claudia. Ons hoop om julle weer te ontvang. Julle lewe en waarmee julle besig is was so inspirerend! Was 'n groot plesier om julle hier te hê
Magda Ann L - Des 2020
Algehele gradering
Definitely visiting again.
Elmarie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was soos om by familie te kuier -Sal beslis weer daar oornag en vir aanbeveel vir familie en vriende.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het dit hier geniet. Sedertdien het ons 'n bietjie reën gehad en die veldblomme was pragtig!
Wynand L - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig!
Jeanne D - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie en rustige verblyf.
Roelf B - Mrt 2019
Algehele gradering
Die tydjie was onvergeetlik. Die diens onverbeterlik. Ek het die verblyf baie geniet.
Rachel J - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely oasis on a very hot day.
Werner M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die ontbyt geniet.
Pats H - Jul 2017
Algehele gradering
Moeder natuur lieflik.
Adrian R - Jan 2017
Algehele gradering
Very pleasant stay excellent breakfast.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. We appreciate it.
Emil S - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n landelike ligging.
Welgevonden Guest House se terugvoer
Baie dankie Louise vir julle vriendelike woorde. Dankie dat julle die opgewondenheid van voorbereidings vir ons seun se troue saam met ons beleef en gedeel het. Ons ontvang julle graag weer hier.
Rose Marie Beck L - Feb 2016
Algehele gradering
Very thoughtful, friendly and welcoming.
Lees meerWelgevonden Guest House se terugvoer
Thanks Rose. It was an absolute pleasure to have you here. I am quite impressed to see how you could read Afrikaans although your home language is German! We wish you all the best for your time in Stellenbosch. Regards. Briëtte
Van Slooten V - Jan 2016
Algehele gradering
Fijne, rustige locatie omgeven door een mooie tuin.
Hugh G - Mei 2016
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and good value.
Anthony C - Des 2015
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Attie P - Nov 2015
Algehele gradering
Most enjoyable stay.
Welgevonden Guest House se terugvoer
We wiill be delighted to have you back. There are many more undiscovered corners in our surroundings - ready to be explored!
Grace M - Jun 2015
Algehele gradering
Dis 'n plek om weer te besoek.
Danica V - Jun 2015
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardige personeel, smullekker kos!
Daniela C - Mei 2015
Algehele gradering
Ek sal beslis weer teruggaan en enigiemand aanraai om daar te vertoef.
Corlia B - Jan 2015
Algehele gradering
Rustig en stil!
Freddie M - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam verras, lekker plekkie om te bly vir dag of twee.
Lientjie J - Des 2014
Algehele gradering
Baie mooi en rustig. Sal definitief dit aanbeveel en wil self graag teruggaan soontoe.
Charl V - Jun 2014
Algehele gradering
'n Huis weg van jou huis!
Tina K - Apr 2013
Algehele gradering
Puik
Celia C - Des 2013
Algehele gradering
Very peaceful setting, lovely garden and home.
Michael J - Nov 2013
Algehele gradering
A place that we will surely visit again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Helena-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang