Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgewandel Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Welgewandel Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Philip V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Dit was heel aangenaam.

Was heel aangenaam. Eienaar was behulpsaam en vriendelik.

Angela D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D

Ons het in die reën daar aangekom en gelukkig 'n sambreel saamgehad.

Nooit gedink dat daar so 'n juweel van 'n gastehuis in Kimberley is nie, het nie woorde om die dekor te beskryf nie. Wens die plek was myne. Danie het ons vriendelik verwelkom. Daar was net een klein probleempie. Die persoon wat die kamer aan die kant moes maak, het vergeet om seep in die badkamer vir ons te sit, maar verder was dit heerlik en sal ons aan geen ander plek dink as om weer daar te oornag nie. Baie dankie Danie.

Irene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Heerlik.

Gerieflik, ruim, baie plek vir ouers en tieners.

Liezel L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel L

Verblyf was nie onaangenaam.

Die trappe na die boonste kamers is moeilik om te klim. Ons het gesukkel met koue water en die TV het nie gewerk nie.

Madeleine D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Fantasties.

Ons span werkers het daar gebly en het absolute lof vir Oom Danie en sy span wat ongelooflik was deurentyd.

Andisiwe B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andisiwe B

The guest house has a magnificent architecture, peaceful garden in the front. The interior has a Victorian appeal with dark heavy wood, spacious bedrooms.

The owners of the guest house reside in property. They are a pair of warm elderly people whose presence is not overbearing to guests. As exquisite looking as the place is, the owners try create a home away from home experience for their guests. Thank you very much for welcoming our group into your property.

Louis T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T

Aangenaam en bekostigbaar.

Gegrond op prys sou ek hierdie aanbeveel. Persoonlik het ek gevind dat van die meubels te oud is en hier en daar is hul 'n bietjie verval.

Ina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina S

Glad nie ’n goeie ervaring nie.

Onvriendelike ontvangs. Glad nie ’n goeie ervaring teenoor die ander 15 gastehuise wat ons Desember gebruik het nie.

Nicolene E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene E

Gerieflik en netjies.

Ons het 1 aand oorgeslaap by Welgewandel. Was netjies en baie gerieflik. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Beverley K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley K

Kamer was nie skoon en voorberei nie.

Nie genoeg handdoeke nie. Die yskas was af. Een teesakkie.

Petrus D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Puik diens en vriendelike mense.

Slaapkamer waarin ons geslaap het, het geen vensters wat kan oopmaak nie. Slegs lugreëlaar. Kamer baie warm, want dit front noord en wes.

Ertjies S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ertjies S

Baie rustige, stil en mooi plek.

Die verblyf is baie netjies en skoon. Die mense vriendelik en die gastehuis baie sentraal geleë.

Marita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Pragtige plek in 'n stil en veilige omgewing.

Die plek is baie mooi en netjies en is geleë in 'n veilige area.

Roelize M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelize M

Netjies, maar geen kliëntediens.

Niemand gesien na ons ingeboek het nie. Geen antwoord op navraag vir ontbyt. Geen ligte aan in die huis. Spook huis. So pragtige plek, maar swak diens.

Welgewandel Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Roelize,

Baie dankie vir u terugvoer.

Ons sal definitief kyk na ons kliëntediens oor naweke en dat daar altyd iemand beskikbaar is om te help.

Groete,
Leon

Welgewandel Gastehuis
Jolandi P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi P

Fantasties, mis die plek al klaar.

Wonderlike plek, sal definitief weer daar gaan bly. Personeel baie vriendelik. Het baie tuis gevoel.

Welgewandel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons lekker om julle te verwelkom.

Welgewandel Gastehuis
Ansie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons verblyf was gerieflik en verfrissend en waarde vir geld.

Welgewandel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons lekker om julle te verwelkom.

Welgewandel Gastehuis
Frikkie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Netjies, skoon en veilig.

Sal dit definitief aanbeveel.

Welgewandel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons lekker om julle te verwelkom.

Welgewandel Gastehuis
Charmaine S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine S

Aaklig!

Waar begin 'n mens? Daar was nie seep in die badkamer om jou hande te was nie. Geen stortdeur nie so die badkamer was permanent nat. Toiletsitplek-bedekking bly heeltyd terugval. Geen teelepels om koffie te roer nie. Geen duvet op die bed nie. Net kombers wat vol hare is van vorige gaste. Lugversorger werk nie eintlik nie. Nee dankie nie weer nie!

Eduan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan S

Waarde vir geld.

Goed geleë, flinke vriendelike diens met heerlike ontbyt.

Welgewandel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons lekker om julle te verwelkom.

Welgewandel Gastehuis
Peppy B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Peppy B

Swak.

Kamer glad nie geskik vir gesin.

Welgewandel Gastehuis se terugvoer

Ons familiekamer is baie gewild omdat dit so ruim is en uiters geskik vir tot 5 persone, maar soos vooraf aan jou genoem was die kamer waarvoor jy gevra het nie beskikbaar nie. Nietemin is ons steeds baie jammer dat dit vir julle sleg was,

Welgewandel Gastehuis
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedachtstraat 5, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzRmYTBiLTliNmItNDczNi1iOGFjLTNiMmMwMmUyYjU1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 Nooitgedacht Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.759968 24.758522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang