Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgewandel Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.7
Philip V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was heel aangenaam. Was heel aangenaam. Eienaar was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het in die reën daar aangekom en gelukkig 'n sambreel saamgehad. Nooit gedink dat daar so 'n juweel van 'n gastehuis in Kimberley is nie, het nie woorde om die dekor te beskryf nie. Wens die plek was myne. Danie het ons vriendelik verwelkom. Daar was net een klein probleempie. Die persoon wat die kamer aan die kant moes maak, het vergeet om seep in die badkamer vir ons te sit, maar verder was dit heerlik en sal ons aan geen ander plek dink as om weer daar te oornag nie. Baie dankie Danie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Heerlik. Gerieflik, ruim, baie plek vir ouers en tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel L
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jun 2024

Verblyf was nie onaangenaam. Die trappe na die boonste kamers is moeilik om te klim. Ons het gesukkel met koue water en die TV het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madeleine D
Lang verblyf Besigheidsreis
4.6
Des 2023

Fantasties. Ons span werkers het daar gebly en het absolute lof vir Oom Danie en sy span wat ongelooflik was deurentyd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andisiwe B
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

The guest house has a magnificent architecture, peaceful garden in the front. The interior has a Victorian appeal with dark heavy wood, spacious bedrooms. The owners of the guest house reside in property. They are a pair of warm elderly people whose presence is not overbearing to guests. As exquisite looking as the place is, the owners try create a home away from home experience for their guests. Thank you very much for welcoming our group into your property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Aangenaam en bekostigbaar. Gegrond op prys sou ek hierdie aanbeveel. Persoonlik het ek gevind dat van die meubels te oud is en hier en daar is hul 'n bietjie verval.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ina S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2022

Glad nie ’n goeie ervaring nie. Onvriendelike ontvangs. Glad nie ’n goeie ervaring teenoor die ander 15 gastehuise wat ons Desember gebruik het nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolene E
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Gerieflik en netjies. Ons het 1 aand oorgeslaap by Welgewandel. Was netjies en baie gerieflik. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beverley K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2020

Kamer was nie skoon en voorberei nie. Nie genoeg handdoeke nie. Die yskas was af. Een teesakkie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedachtstraat 5, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzRmYTBiLTliNmItNDczNi1iOGFjLTNiMmMwMmUyYjU1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 Nooitgedacht Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.759968 24.758522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang