Welgewandel Gastehuis
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedachtstraat 5, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Welgewandel Gastehuis is 'n lieflike gastehuis wat ruim kamers in Kimberley bied.
Die gastehuis bied 'n keuse tussen 5 individueel versierde kamers wat gemaklik ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, bad of albei. Die badkamers het ook verhitte handdoekrelings. Die kamers het lugversorging, olie-verwarmers en elektriese komberse. Elkeen van die kamers het 'n TV met DStv en 'n verwelkomingsskinkbord.
Welgewandel Gastehuis bied ontbyt teen 'n ekstra koste en doendinge soos tafeltennis, pool, 'n springmat en 'n swembad om gaste besig te hou.
Die gastehuis is agter die North Cape Mall met flieks, restaurante en winkels geleë. Die GWK Park is net 500 m weg en die Virgin Active is net 750 m weg. Gaste kan ook die Groot Gat en Kimberleymyn-museum, Freddie Tait Gholfmuseum, Vervoermuseum of die Sol Plaatje Museum besoek en die Belgravia Historiese Wandeling doen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Nooitgedachtstraat 5, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Welgewandel Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedachtstraat 5, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering: