Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welkom Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 173, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Welkom Selfsorg is 'n gerieflike selfsorghuis in die klein dorpie Merweville in die Wes-Kaap.

Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en 'n yskas toegerus.

Die huis is in 'n verhewe area met 'n uitsig oor die natuur. Dit is 'n veilige omgewing met 'n groot, skadubedekte kuierarea. Daar is ook 'n sitarea en 'n stoep. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die middedorp maklik te voet of per fiets verken en fietsritte van hier af begin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 173, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welkom Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 173, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA730ae81d6807a6c63bddf533d138dd11cc5bf7d1e4771337437f48b963b687cec54f8bf73c8d3cf15853c381927cc6060f8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 2 5 1 5 173 Kerk Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -32.66352142564 21.518932913197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang