Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welkom Stay Over

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susaar-straat 28, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom Stay Over is 'n eenheid wat die ideale plek vir oornagverblyf is. Hierdie eenheid is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat.

Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die Fantasia Fun Park & Restaurant, Goldfields Mall en Goldfields Casino besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Berdine G
Gesin met tieners
5.0
5 ster akkommodasie en diens vir ons! Baie dankie! Baie dankie vir jou moeite! 5 ster diens, ons sal enigetyd weer oorbly en ons sal julle aanbeveel. ...
Sien meer
Apr 2024
Koos C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker, skoon en stil.
Jan 2024
Sheila M
4.8
Peaceful; comfortable. Stay was peaceful and quiet. My host was not in my face the entire time. The apartment was clean and well-equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Louzanne D
Besigheidsreis
4.8
Relaxing and spacious. I enjoyed my stay, the room was very neat and spacious, and the host has good attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Carel V
Saam met lewensmaat
4.4
Geniet die privaatheid, stilte. Definitief en ook aanbeveelbaar!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Susaar-straat 28, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Welkom Stay Over het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susaar-straat 28, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3687ee4b10c1095039c8d7cafa504312cc159627a1e271acca0897c9e3f6aa78a5ed69cd4f1c82c9b829ec3333eb54c98ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 28 Susaar Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.995327130148 26.725691399767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang