Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellstead Country Manor

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Very nice and quiet. Beautiful little cottage. Very clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik! Uitstekende diens, pragtige omgewing, pragtige geriewe. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Urbanus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker regtig waarde vir geld. Wat 'n lekker plek, baie spasie, groot grasperk vir kinders om te speel met 'n baie mooi uitsig. Lekker naby die dorp geleë. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was ongelooflik! Wellstead Country Manor was vir seker kos vir die siel. 'n Mens kan nie anders as om te ontspan nie! Dit was baie rustig en die uitsig oor die berge is prentjiemooi! Alles was netjies en gerieflik. Die gasheer was die beste. Sy het altyd seker gemaak dat alles het wat ons nodig het om die wegbreek net meer plesierig en onvergeetlik te maak. My hondjies was heeltyd veilig en het die mooi groot grasperk vreeslik baie geniet! Sal die plek vir enige iemand aanbeveel! Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndall F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We had a wonderful stay at Wellstead Country Manor. Wellstead Country Manor is located just outside the Haenertsburg town area. It is a very clean, comfortable, and well-equipped unit with a beautiful view. Ann is an amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Serala cottage is an absolute gem. The cottage is well equipped and homely. The location is perfect for a visit to Haenertsburg. The view from the cottage is simply breathtaking. We were well attended to by the hosts, Ann and Barry. They went above and beyond to make our stay special and memorable, from keeping us informed of the weather predictions before our arrival to spoiling us with sherry and a warm fire. We could not have been more delighted. Beautiful place with stunning hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carna C
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Rustig en pragtig. Sentraal as jy wil rondreis. Baie vriendelik en pragtige plek! Baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14a5a5b4c8fdfbaeb9154beffe7827c3fecc10af7d6c1ad98fae06471e3ee911bed816c040c1c04254369f5c537e20a6ef85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Off the R71 Wellstead Country Manor 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.935809 29.939073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang