Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellstead Country Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wellstead Country Manor is die tuiste van die oorspronklike Haenertsburg-polisiestasie en die oorspronklike waspoor wat na die Magoebaskloof lei. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis wat ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders is, gebied. Die Serala Cottage spog met 'n ononderbroke uitsig op die Wolkberge en oor pragtige grasvelde.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die slaapkamer lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n rusbank en 'n kaggel.

Die kombuis is met 'n broodrooster, ketel, vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ook voëlkyk geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en WiFi in die eenheid. Wellstead Manor is 3 km vanaf die pragtige dorpie Haenertsburg, waar daar baie plaaslike feeste is wat deur die jaar plaasvind.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karen S
Gesin met tieners
5.0
Very nice and quiet. Beautiful little cottage. Very clean and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lizet M
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik! Uitstekende diens, pragtige omgewing, pragtige geriewe. Ons het dit terdeë geniet.
Apr 2024
Urbanus H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker regtig waarde vir geld. Wat 'n lekker plek, baie spasie, groot grasperk vir kinders om te speel met 'n baie mooi uitsig. Lekker naby die d...
Sien meer
Feb 2024
Janine K
Saam met vriende
5.0
Dit was ongelooflik! Wellstead Country Manor was vir seker kos vir die siel. 'n Mens kan nie anders as om te ontspan nie! Dit was baie rustig en die u...
Sien meer
Jan 2024
Lyndall F
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful stay at Wellstead Country Manor. Wellstead Country Manor is located just outside the Haenertsburg town area. It is a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Wellstead Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14a5a5b4c8fdfbaeb9154beffe7827c3fecc10af7d6c1ad98fae06471e3ee911bed816c040c1c04254369f5c537e20a6ef85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Off the R71 Wellstead Country Manor 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.935809 29.939073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang