Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welterusten Bij Kleine Schuur

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Joan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Fantastic beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Relaxing and revitalising. Stay was great, accommodation fantastic and the hostess checked in regularly in case we needed anything. Will definitely be back to Riebeek-Kasteel in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichole D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Enjoyable and cozy. We enjoyed our stay, it was very relaxing and much needed. Everything we needed was there. Perhaps for future guests, if the hosts can start/assist with the fire for the jacuzzi before the guests arrive, that would be a bonus so that we could use it immediately. But other than that, we enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Relaxing, peaceful - exactly what we needed. As always, it was amazing. Very relaxing. Loved the hot tub, even on a hot day the water was nice. I would recommend some nice sun loungers on the deck and maybe a bigger fridge and air con, which I know the owners are looking into that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Beautiful stay. An inviting and beautiful place. Relaxing and peaceful surroundings. A comfortable sleep. Will definitely visit again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing, comfortable, hot tub bonus. This is our 2nd time staying at Welterusten Bij Kleine Schuur. We were very happy and also loved the additional changes that were made. It was a very relaxing stay, and the place made us feel like home away from home. Very quiet and tranquil. Will definitely stay again. Riebeek Kasteel is a beautiful town to visit, and there is so much to see, do, and eat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bouwe T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Mooi skoon blyplek (heerlike houtvuur, warmbad 'n absolute wenner) kort afstand van midde-dorp. Heerlike gekuier en gebraai by die pragtige huis met alles wat 2 mense nodig sou hê. Die houtvuur en warmbad is 'n absolute wenner, en die blyplek is aan die buite-wyk van die dorp wat bietjie rustigheid verskaf, maar nogsteeds net 'n klein afstand om te ry om al die kuier- en eetplekkies te ontdek en te geniet. Beslis 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Olga-Mari
Welterusten Bij Kleine Schuur
Baie dankie Bouwe! Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Alles van die beste!

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Lovely kolkol type jacuzzi, just much more efficient. Riebeek is always lovely, food, wine, olives and hot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Rustig, veilig gevoel- waarde vir geld. Ons het baie lekker geslaap by Welterusten. Netjiese, skoon en veilig. Bed en beddegoed is van goeie kwaliteit en al die toerusting in die huis is luuks. Sal beslis aanbeveel vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker naweek gehad. Baie lekker plekkie. Perfek vir 2. Alles wat jy benodig en meer. Ons het lekker gehot-tub en lekker gebraai! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olga-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-singel 4, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135580357e2bd67849c1e1d896fdf6d76fe383948eb8dbdea21d69bc00e6c17ac9e7bf7dd2fdbd65ea40c1e6854fd47906b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 4 Herron Close Riebeeck Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.383989672102 18.910732449668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang