Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welterusten Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gerida M
1 nag
5.0
Jul 2024

Ek het heerlik gebly en sal beslis weer gaan. Puik verblyf! Netjies en gerieflik en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa E
1 nag
5.0
Jul 2024

Sakpas gerief. Heerlike, gerieflike verblyf. Sakpas prys. Uitstekende en vriendelike gasheer en -dame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette S
1 nag
4.6
Aug 2023

Waarde vir geld. Skoon, netjies en baie veilig. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag
5.0
Jan 2022

Baie vriendelike eienaar en baie mooi fasiliteit. Voel soos om op lekker ou plaashuis te slaap. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekende waarde vir geld. Baie vriendelike diens. Baie aangename ervaring. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raigaanah D
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Netjies, rustig en kwaliteitdiens! Oulike gastehuis, gerieflik, netjies en die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Kon lekker afkoel in die swembad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie A
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Fantasties. Baie naby alles winkelsentrum, see, alles in loopafstand skilderagtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie J
Kort verblyf
4.8
Sep 2021

Vriendelike rustige verblyf. Eienaars baie hulpvaardig en respekteer gaste se privaatheid hoewel maklik bereikbaar. Onmiddellike optrede om enige gebreke reg te maak. Ek sal beslis hierdie gastehuis vir ander aanbeveel. Aangename, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan S
1 nag
3.4
Jun 2021

Veilige omgewing maar die bed was pap en ongemaklik. Die bed was ongemaklik. Nie maklike toegang tot die restaurant nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Danielle W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Rustige plek om weg te breek Vriendelik en gemaklik

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 50, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMpFo8lTdrjO4GRFScdyuBPdxqCCVJrM0yJmmIsgDBGeXRc6vFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 50 Piet Retief Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.112350773877 18.827710940476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang