Welterusten Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Gerida M - Jul 2024
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly en sal beslis weer gaan.
Marissa E - Jul 2024
Algehele gradering
Sakpas gerief.
Suzette S - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johan N - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar en baie mooi fasiliteit.
Frans H - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Baie vriendelike diens. Baie aangename ervaring.
Raigaanah D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig en kwaliteitdiens!
Marie A - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Ansie J - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike rustige verblyf. Eienaars baie hulpvaardig en respekteer gaste se privaatheid hoewel maklik bereikbaar. Onmiddellike optrede om enige gebreke reg te maak. Ek sal beslis hierdie gastehuis vir ander aanbeveel.
Ruan S - Jun 2021
Algehele gradering
Veilige omgewing maar die bed was pap en ongemaklik.
Danielle W - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige plek om weg te breek
Christiaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon, netjies, en ek sal beslis weer by julle gaan kuier!
Chris B - Jan 2020
Algehele gradering
Feels like your home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voel soos jou huis weg van die huis.
Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met wat jy benodig of versoek. Dit was baie waarde vir geld en my kinders was baie mal daarvoor. Ek sal beslis terugkeer vir 'n vakansie, maar hierdie keer miskien langer bly, want 4 nagte is baie vinnig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aqeelah A - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige verblyf binne loopafstand van strand en winkels.
Wynand Z - Feb 2020
Algehele gradering
Voel soos by die huis en waarde vir geld.
Chris M - Des 2019
Algehele gradering
Rustige area en waarde vir geld.
Rina M - Des 2019
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer, vriendelik en rustig met pragtige oudhede, lekker ontbyt en kinders kan lekker swem.
Reburta M - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en diens, netjies en gerieflik.
June S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was alles wat ons nodig gehad het.
Marc S - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike gastehuis! Werklik waarde vir geld. Netjies, skoon en gasvrye eienaars. Paar minute se stap van strand af.
Styn V - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, waarde-vir-geld-verblyf.
Amanda E - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Felicia B - Jan 2019
Algehele gradering
A happy customer.
Michelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was rustig, en dit was voldoende.
Chris K - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, naby besighede en see. Stil area.
Ashuraf B - Des 2018
Algehele gradering
Dit is 'n tuiste weg van jou eie tuiste.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 50, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang