Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welterusten Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Welterusten Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerida M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Ek het heerlik gebly en sal beslis weer gaan.

Puik verblyf! Netjies en gerieflik en sentraal.

Marissa E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa E

Sakpas gerief.

Heerlike, gerieflike verblyf. Sakpas prys. Uitstekende en vriendelike gasheer en -dame.

Suzette S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Waarde vir geld.

Skoon, netjies en baie veilig. Dankie.

Johan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie vriendelike eienaar en baie mooi fasiliteit.

Voel soos om op lekker ou plaashuis te slaap. Heerlik.

Frans H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H

Uitstekende waarde vir geld. Baie vriendelike diens. Baie aangename ervaring.

Sien sterre.

Raigaanah D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raigaanah D

Netjies, rustig en kwaliteitdiens!

Oulike gastehuis, gerieflik, netjies en die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Kon lekker afkoel in die swembad.

Marie A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A

Fantasties.

Baie naby alles winkelsentrum, see, alles in loopafstand skilderagtige omgewing.

Ansie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie J

Vriendelike rustige verblyf. Eienaars baie hulpvaardig en respekteer gaste se privaatheid hoewel maklik bereikbaar. Onmiddellike optrede om enige gebreke reg te maak. Ek sal beslis hierdie gastehuis vir ander aanbeveel.

Aangename, veilige verblyf.

Ruan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ruan S

Veilige omgewing maar die bed was pap en ongemaklik.

Die bed was ongemaklik. Nie maklike toegang tot die restaurant nie.

Danielle W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle W

Rustige plek om weg te breek

Vriendelik en gemaklik

Christiaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Baie vriendelik, skoon, netjies, en ek sal beslis weer by julle gaan kuier!

Sien sterre.

Chris B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Feels like your home away from home.

The owners are very friendly and hands on with what ever you might need or request. This was really value for money and my kids loved it so much. I will definitely return for a holiday but this time maybe a longer stay because 4 nights when by very quickly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voel soos jou huis weg van die huis.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met wat jy benodig of versoek. Dit was baie waarde vir geld en my kinders was baie mal daarvoor. Ek sal beslis terugkeer vir 'n vakansie, maar hierdie keer miskien langer bly, want 4 nagte is baie vinnig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aqeelah A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aqeelah A

Rustige verblyf binne loopafstand van strand en winkels.

Van aankoms tot vertrek met vriendelikheid behandel. Hulle diens is tops en alles is skoon en netjies.

Wynand Z - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand Z

Voel soos by die huis en waarde vir geld.

Ek sal weer by die gastehuis kom oorbly tydens my volgende besoek.

Chris M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Rustige area en waarde vir geld.

Die plek is pynlik netjies en is waarde vir geld. Die gasheer is baie aangename persoon en ook baie vriendelik. Die ontbyt is ook waarde vir geld. Die plek gee jou die gevoel dat jy op 'n plaas is al is dit net naby die strand. Baie privaat.

Rina M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Ontspanne atmosfeer, vriendelik en rustig met pragtige oudhede, lekker ontbyt en kinders kan lekker swem.

Naby die strand, loopafstand.

Reburta M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reburta M

Baie vriendelike ontvangs en diens, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

June S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S

Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Baie tevrede, gaan al die afgelope 6 jaar na die gastehuis. Baie tevrede met alles. Voldoen aan al ons behoeftes.

Marc S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

Wonderlike vriendelike gastehuis! Werklik waarde vir geld. Netjies, skoon en gasvrye eienaars. Paar minute se stap van strand af.

Wonderlike vriendelike gastehuis! Werklik waarde vir geld. Netjies, skoon en gasvrye eienaars. Paar minute se stap van strand af. Hierdie is jou huis van jou huis af. Sal ten hoogste aanbeveel. Het my tydjie daar geniet en sal beslis weer teruggaan.

Styn V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Styn V

Vriendelike eienaars, waarde-vir-geld-verblyf.

Baie lekker gebly. Regtig waarde vir geld en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was skoon en netjies.

Amanda E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda E

Ons het lekker gebly.

Ons het slegs 1 aand oorgeslaap, maar was gemaklik en beïndruk deur die kwaliteitverblyf vir 'n baie goeie prys. Die bestuurder en sy vrou was behulpsaam en vriendelik. Was maar 'n uitdaging met die aanhoudende beurtkrag. Ten spyte daarvan, sal ons hulle werklik aanbeveel. Gemaklike verblyf met 'n sakpasprys.

Felicia B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Felicia B

A happy customer.

The owners are very friendly and welcoming. For entertainment at the cottage, the television a little bit too small with not too many channels to choose from. Otherwise a neat and quiet place to get away from the business of the city. Thank you.

Michelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S

Dit was rustig, en dit was voldoende.

Die hele tydperk was redelik voldoende. Alle benodigdhede was opgelos, maar daar was 'n effense vertraging in korrespondensie tussen die eienaar en gas. Dit is 'n pragtige gastehuis, en die verblyf was heerlik.

Chris K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris K

Skoon en netjies, naby besighede en see. Stil area.

Die plek was mooi en skoon, TV-kanale min en opvangs baie swak, kon glad nie TV kyk nie. Ook nie yskas in kamer nie.

Ashuraf B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashuraf B

Dit is 'n tuiste weg van jou eie tuiste.

Die woning waarin ons tuis was, is netjies en baie gerieflik vir 'n gesin van vyf. Die gasheer en sy vrou is vriendelik en baie behulpsaam. Die woonarea is veilig en die sekuriteitsmaatreëls is baie goed. Die gastehuis is goedgunstig geleë, naby winkels asook die see. Ek gaan beslis weer gebruik maak van Welterusten Gastehuis.

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 50, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMpFo8lTdrjO4GRFScdyuBPdxqCCVJrM0yJmmIsgDBGeXRc6vFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 50 Piet Retief Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.112350773877 18.827710940476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang