Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welterusten

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keniworth-rylaan 20, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welterusten is in die hartjie van Kloof geleë; 'n lowerryke, luukse woonbuurt naby Durban in KwaZulu-Natal. Hierdie heerlike kothuis is perfek vir 'n kort sakereis, onderweg oornagplek, of as 'n basis vanwaar u die vele avonture wat hierdie area bied kan verken.

Die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Welterusten is perfek geleë naby die snelweg en aan baie verskillende doendinge wat voorsiening maak vir alle ouderdomme en belangstellings.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Keniworth-rylaan 20, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Welterusten het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keniworth-rylaan 20, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MzQyZGU4LWYxNDMtNDY0Zi05MzAxLTQ3ZjE3NzkwODBkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 20 Kenilworth Drive Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.785705179369 30.820215046406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang