Weltevrede @ Bon Cap
Beskrywing
Chardonnay is by die swembad-area geleë en spog met 'n uitsig oor die dam en die tuin. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cabernet is by die swembad-area geleë en spog met 'n uitsig oor die dam en die tuin. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Syrah is by die swembad-area geleë en spog met 'n uitsig oor die dam en die tuin. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Damkamer 3 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Damkamer 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Damkamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Damkamer 4 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Touriga is reg op die damoewer geleë en is stapafstand vanaf die swembad. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof en 'n yskas toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, DStv en 'n privaat buitebraai in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie losstaande sprokieskothuis is in die welige tuin geleë bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Gaste het toegang tot 'n privaat braai en 'n TV met DStv. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vin Doux is reg langs die swembad geleë en spog met 'n wonderlike uitsig oor die dam en die tuin. Dit is 'n oopplan-solderkamer met 'n dubbelbed op die solder en 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Daar is ook lugversorging, DStv en 'n binne- en buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cinsaut is 'n losstaande selfsorgkothuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV met DStv en 'n binne- en buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sauvignon Blanc is 'n ou plaashuis met 4 slaapkamers en 2 aparte badkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toeegrus. Daar is ook 'n sitarea en 'n buite- en binnebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie. Dit is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Hout kan by ontvangs gekoop word.
WiFi is by die hoof-ontvangsarea beskikbaar.
Afstandbeheerders word vir die sekuriteitshek voorsien.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit vooraf met die personeel by die kantoor gereël is nie.
Let dat die swembadarea en damme naby die verblyf nie toegemaak is nie, so gaste moet asb. toesig oor hulle kinders hou.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang