Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede @ Bon Cap

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Guido P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Blissful. Very peaceful and quiet, perfect for a relaxing breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Breathtaking. It was fun, enjoyable and magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Thank you for the great review - hope to have you back again.

Jurie S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Pragtige omgewing, heerlik rustig, naby alles, netjiese eenheid. Ons het heerlik gekuier. Die omgewing is pragtig en die gasvrou was vriendelik, innemend en sommer net awesome. Ons het Kersete ook by Bon Cap geniet - wow en weer wow - dit was fantasties lekker met 'n groot verskeidenheid kosse. Beslis 'n hoogtepunt en aan te beveel. Ons eenheid was netjies en goed toegerus en die ligging op die plaas is pragtig. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Dankie Jurie, ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Wilma F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Baie mooi natuurskoon en rustigheid. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Dankie Wilma, hoop julle het veilig gereis deur ons mooi land.

Paul L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Gerieflik, netjies, skoon en veilig. Baie vriendelike ontvangs, bederf met varsgebakte brood en wyn. Verblyf gerieflik, netjies, skoon en veilig. Verlaat Weltevrede @ Bon Cap en voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Middag Paul, baie dankie vir die goeie terugvoer dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete.

Coenraad M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Was salig en rustig gewees! Het lekker gekuier en die diens was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Beste wense vir 'n mooi jaar en ons hoop om julle iewers in die toekoms by ons terug te verwelkom.

Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Mooi natuurskoon. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Goeiemôre Henry, dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle by ons te kan verwelkom. Hoop ons sien julle weer binnekort. Mooi week vir julle.

Elizna T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Pratige ligging! Die huisie was baie lekker gesellig. Kort dalk paar kombuisgoedjies vir iemand wat langer bly, maar die res van die geriewe was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Goeie Elizna, baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Hoop om julle iewers in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.

Willem O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Heerlik rustig. Pragtige plek met 'n mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Dankie vir die resensie Willem, ons sien daarna uit om julle weer by ons te kan verwelkom vir 'n lekker kuier iewers in die toekoms. Hopelik volgende keer sommer met die hele familie.

Zikmann J
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2022

Uiters teleurgesteld. Plek klein en beknop. Net een bedkassie, een leeslampie. Geen water in krane tydens beurtkrag. Slegs twee kerse, later 'n lampie gebring. Geen matjies voor bed, koue vloer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Carine
Weltevrede @ Bon Cap
Goeiedag Annatjie Ek is regtig jammer dat u nie tevrede was met die verblyf wat u bespreek het by ons nie. Let asseblief daarop dat toe u ingeboek het, ek aan u genoem het dat daar geen lopende water gaan wees gedurende beurtkrag nie. Alhoewel ons 'n werkende plaas is, probeer ons die gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak, ten spyte van geen krag en water a.g.v beurtkrag. As u my dadelik ingelig het, dat u nie met die eenheid tevrede was nie, kon ek u na 'n ander groter eenheid geskuif het. Alhoewel u die 2 slaapplek selfsorg eenheid met 'n dubbelbed bespreek het, kon ek vir u 'n groter eenheid wat ingerig is vir meer gaste geskuif het teen dieselfde koste as die een wat u betaal en bespreek het. Ek is egter jammer ook oor die bedmatjie, bedkassie en bedlamp wat ontbreek. Ons sal dit probeer reg stel. Jammer vir enige ongerief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzczYTAxLTQzNDAtNGQzOC1iOTIxLTFhOTc2MGVlMjFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Weltevrede Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.779530960497 19.679444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang