Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede @ Bon Cap

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weltevrede @ Bon Cap is 'n gasteplaas in die Robertson-wynvallei wat gerieflike verblyf in 'n verskeidenheid eenhede bied.

Daar is 5 selfsorgkothuise en 7 en suite-eenhede op die gasteplaas. Die selfsorg-eenhede is Cinsaut, Sauvignon Blanc, Touriga, Vin Doux en Pinotage. Dié eenhede bied slaapplek aan tussen 2 en 8 gaste elk. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n toegeruste kombuise en 'n braai-area.

Die 7 en suite-eenhede is Damkamer 1 tot 4, Cabernet, Syrah en Chardonnay en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Let dat die en suite-eenhede nie selfsorgkombuise of braaigeriewe het nie.

Die gasteplaas spog met 'n klein, gemeenskaplike swembad, 'n lapa en 'n boma wat gaste kan gebruik.

Die selfsorgkothuise is op die oewer van een van die damme op die plaas gebou. Gaste het toegang tot die Breederivier en die plaasdam wat vir visvang en voëlkyk gewild is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Franchesca B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en perfek vir 'n wegbreuk. Pragtige verbly, met alles wat jy nodig het. Ons het dit vreeslik baie geniet.
Des 2024
Liana V
Saam met vriende
5.0
Absoluut die moeite werd. Dankie weerens vir julle uitstekende diens en hulp. Dierbare mense en vriendelike diens. Het ons op kort kennisgewing met al...
Sien meer
Nov 2024
Chrizenda S
Gesin met klein kinders
5.0
The weekend was lovely. It was absolutely fantastic! Thank you Bon Cap and Carina.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Magda D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons wou nie terugkom stad toe nie! Dit was so lekker.
Nov 2024
Guido P
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. Very peaceful and quiet, perfect for a relaxing breakaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevrede @ Bon Cap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzczYTAxLTQzNDAtNGQzOC1iOTIxLTFhOTc2MGVlMjFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Weltevrede Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.779530960497 19.679444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang