Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Weltevrede Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Dit voel soos tuiskoms na 'n lang dag op die pad.

Gerieflike verblyf. Heerlike kos en vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou wat mens gou welkom en tuis laat voel het. Gesellige atmosfeer. Pragtige uitsig.

Jan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Gerieflike akkommodasie wat ons enige tyd sal aanbeveel.

Ons het die tydjie by Weltevrede terdeë geniet. Gasvrou en personeel uiters vriendelik en behulpsaam. Etes was puik en 'n rugsak is gepak as jy nie by ontbyt kon wees nie.

Reinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Fantasties.

Fantasties gasvryheid!

Anita M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Gesinsvriendelike akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly, die diens was puik! Heerlike aandetes en vir ons besoek aan Sossusvlei is 'n heerlike piekniek-middagete voorsien. Sal beslis weer terugkom!

Anita V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Weltevrede was 'n weltevrede verblyf en ervaring.

Alles was skoon en netjies en ons het regtig heerlik gebly.

Werner W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Woestyn oase klink soos 'n tipiese kliek, maar Weltevrede doen werklik die naam gestand. Die absolute gasvryheid is uit die boonste rakke! Ons was hartlik ontvang en almal se vriendelikheid is uitnemend. Die aandete was regtig besonders en die ontbytpakkies was genoegsaam vir die oggend na Sossusvlei. Dit is regtig die aanbevole, waarde vir geld, stop as enigiemand beplan om na Sossusvlei te gaan. Daar is ook ander aktiwiteite op Weltevrede.

Dit is regtig die aanbevole, waarde vir geld, stop as enigiemand beplan om na Sossusvlei te gaan. Daar is ook ander aktiwiteite op Weltevrede.

Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Rustig en vriendelike mense.

Het baie lekker geëet en gekuier daar.

Heila V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Sien sterre, alles was uitstekend.

Hierdie is 'n heerlike plek om te rus en te ontspan en die akkommodasie is netjies. Die aandete en ontbyt was heerlik. Almal was vriendelik en behulpsaam en Marletta is 'n uitstekende gasvrou vir al die gaste.

Coenraad D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad D

Baie gawe gasvrou en heerlike akkommodasie.

Baie lekker verblyf gewees.

Richard D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard D

Excellent service and comfortable.

Ideally situated and accommodation more than adequate.

Ben F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F

Plek is binne bereik van Sossusvlei toegangshek.

Staf is vriendelik, etes is uitsonderlik goed.

Hendrik C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Baie lekker.

Baie lekker gebly en geëet, sowaar lekker kos gewees soggens en saans, maar baie ver om te ry en die grondpaaie het ons 2 bande gekos.

Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Ware oase! Heerlike en goed toegeruste eenhede.

Ons het té vroeg opgedaag, maar is met hartlike gasvryheid verwelkom. Kon heerlik ontspan in pragtige, gemaklike en koel fasiliteite. Kamer is baie gerieflik, uitsig pragtig en aandete heerlik. Beveel Weltevrede Gasteplaas ten sterkste aan.

Andrew H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Aangenaam verras.

Weltevrede is 48 km van Sesriem-toegangshek. Jy kan vroeg in die park wees en gaan duine klim.

Carl A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl A

Mens kan nie gasvryheid koop nie, en hier is hartlike ontvangs en eerlike goeie mense.

Vriendelike hulpvaardige mense, die mooiste sonsondergange wat mens kan bedink, die kos is regte boerekos en kan kers vashou by die beste restaurante.

Carla L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Dit het gevoel asof ons 'n nuwe tuiste bygekry het. Die diens was uitmuntend. Die ontvangs warm en hartlik. Die kos was wonderlik.

Dit was 'n wonderlike plaaservaring wat ons nooit sal vergeet nie. Wens ons kon langer kuier.

Maritz M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritz M

Baie lekker oorgebly en kos was goed.

Die verblyf was naby aan Sossusvlei en Sesriem en op pad na Walvisbaai. Die gasvrou Mariletta was baie vriendelik en behulpsaam. As die geleentheid opduik sal ons weer daar oorslaap.

Mandie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie V

Alles was netjies en skoon en die plaassonsondergang was 'n ervaring.

Ons het 'n self-catering eenheid verwag maar het toe uitgevind daar is geen kosmaakfasiliteite in die eenhede nie. Die aandete, ontbytpakkies en koffiegeriewe in die sentrale lapa het daarvoor vergoed. Daar was Wifi beskikbaar maar die lynspoed was hopeloos, want ons kon nie eers een foto op sosiale media plaas nie.

Yvonne K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K

Peaceful and pleasant. The food is delicious.

I would highly recommend this farm and encourage everyone to support the local farms first. It was good value for money and very peaceful with a friendly host. We were very impressed with the packed breakfast that they offer and have ready for you when leaving early for Sussosvlei. The dinners were delicious 'boerekos' farm meals. The units are simple, almost rustic, but very clean and comfortable. We woke up in the middle of the night and saw zebra, buck, a fox, and a rabbit at different times drinking at the small waterhole not too far from the porch. We enjoyed the swimming pool after a long day in the Namibian heat.

Vanaf
Vanaf R2 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19, Sesriem, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818ca45888c14f50361bdd15a14b1898ecb678043f99388e32e373b3bc80be1a68489a83b0f038cda30ede159e68ec6eb51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 C19 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.17781711361 15.980075241713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang