Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevreden B&B

B&B
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Barbertonweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weltevreden B&B is 'n bekoorlike eenheid wat aan die buitewyke van Mbombela (Nelspruit) op die eienaar se perseel geleë is en het 'n privaat ingang. Dit bied ontspannende en gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n TV met stroomdienste, gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin omgewing. Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ontbyt is ingesluit.

Hierdie rustige omgewing en gerieflike geriewe verseker dat Weltevreden B&B aangename en rustige verblyf bied. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gaste wat wil ontspan en Mbombela se natuurskoon wil geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • R40, Barbertonweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Barbertonweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67ea0b281e8319ce736c20291449aecd1622e612140b2f29b46fcc87c2aaa3f98abb930cc646eeebb68be1114b0bf0e79caf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense R40 Barberton Road 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.563872204271 30.980206078837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang