Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevreden Country Guest Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Morne O
1 nag
5.0
Apr 2024

Goeie goed en goeie mense. Soos altyd was dit heerlik om saam met die eienaars te kuier. Die kos was uitstekend gewees. Die kamer was skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy S
1 nag
5.0
Jul 2023

Wonderful. Great hosts and beautiful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie behulpsaam, selfs laataand, baie gerieflik en skoon. Great ligging, grens Broblersbrug. Vriendelike, behulpsame diens en pragtige bosveld omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petra
Weltevreden Country Guest Lodge
Thank you so much for visiting and for your kind review. Hope to see you again one day. Petra and Pieter

Morne O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Het baie lekker gebly en geëet. Goeie, gasvrye diens. Die WiFi het goed gewerk en die eenhede is goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Weltevreden Country Guest Lodge
Thank you so much for your review Morne, we appreciate it. Hope to see you again one day. Regards, Petra and Pieter.

Burgers Equipment And Spares B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Baie netjies. Netjies, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Goeie opsie op van na/van Botswana. Netjies en skoon met vriendelike mense. Heerlike etes kan bestel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bereniece P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Rustige plek en netjiese kamers. Pieter en Petra is baie aangename mense. Vir 'n oorslaap naby die Botswana-Groblersbrug-grens is dit die perfekte plek. Pieter het vir ons 'n heerlike aandete voorberei. Interessant is dat daar 'n oudhede "winkel" op die perseel is, het dit geniet om daardeur te wandel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petra
Weltevreden Country Guest Lodge
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet.

Gail Angela B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2020

A hidden gem. Really fantastic, cannot say enough good things about our stay, food yummy, room really good and the host really accommodating and made to feel special. Strongly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Weltevreden Country Guest Lodge
Thank you for your review. We absolutely loved having you here and hope to see you again one day. Greetings, Petra and Pieter

Phakamani S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2019

Warm and friendly hosts, tranquil setting, ideal stopover to or from Botswana and a great breakfast. Very highly recommended lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dries O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Goed geleë en goed toegerus, net wat 'n moeë reisiger nodig het. Ons het Weltevreden maklik gekry, die ontvangs was vriendelik en warm en ons blyplek koel, netjies met 'n aangename geur in die lug. Die aand se kuier om die etenstafel saam met die eienaars se familie was 'n besondere ervaring. Ons beveel hulle sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N11, Tomburke, 0621, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYzdkNDc1LWIwNGItNDM0Mi1iMGZlLTFkOWQxNTI0MWVjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off the N11 Tomburke 0621 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.051111 27.965278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang