Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevreden Estate

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Louis B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Very enjoyable. The rooms are clean and are cleaned daily. The breakfast included in the price was amazing. The restaurant is well priced, just a pity they are not open for the evening, but they were more than willing to help me get a restaurant booking in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie netjies en gesellig. Baie rustige omgewing met pragtige tuine om die natuur te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Pragtig, veilig, rustig. Pragtige eenheid op 'n rustige, veilige wynplaas. Moderne afwerkings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prajesh B
1 nag
4.8
Mrt 2024

Value for money. Lovely estate, neat and clean bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin C
1 nag
4.2
Jun 2024

Lovely room! Pity about amenities - i.e. no milk for coffee! TV didn't work. Lovely room and setting - Just a pity about amenities - i.e. no milk for coffee! Also couldn't get TV to work. Safety good and on wine estate is a plus - wine tasting was nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende diens, vriendelike staff. Als was skoon en netjies. Pragtige ligging. Vanaf ons aankoms tot ons huis toe gegaan het, was die diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastiese plek, pragtige tuine, heerlike spyskaart en wyn! Sal aan enige persone aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mare L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Die mense was besonder vriendelik en behulpsaam. Lekker gebly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiebke F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2022

Relaxing and quiet stay, but close enough to all place in the Western Cape. Excellent and friendly staff, willing and assisting with all questions and queries. Calming venue to stay and visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert S
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2019

Pragtige plaaswerf, luukse kamers, hartlike ontvangs. Weltevreden was 'n wonderlike ontdekking, vriendelike personeel, pragtige, historiese plaaswerf, luukse kamers, ruim, gesellige sitkamer, heerlike ontbyt in 'n mooi restaurant. Die buitetrap in die reën moet versigtig benader word en nie almal hou van 'n bad en toilet in die kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevondenpad, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu65M1bWue4zJePUsPONng1vaRpfMRtVFZgUmAeONaJaD0nNFLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Welgevonden Road Cloetesville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.89831981496 18.851461376726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang