Weltevreden Game Lodge
Beskrywing
Dié selfsorgkampeerplek het nie elektrisiteit nie en is geskik vir 8 volwassenes. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers wat 'n privaat en ekslusiewe bos-ervaring wil hê. Die boskamp is privaat geleë op die reservaat en is nie deel van die hooflodge nie. Daar is 2 bungalows, elk met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gasyskas en sonkragligte, 'n losstaande gebou met 2 toilette, 2 storte en 'n bad wat deur 'n donkie verhit word vir warm water. Die boma het buitemeubels. Onthou om eie geriewe saam te bring vir selfsorg soos wat jy sal doen wanneer jy gaan kamp.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n oopplan-slaaparea in die hoek van die dak met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea en kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Elke eenheid het 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oornageenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Cabanas is 'n lang gebou met 4 suites en die wittebroodsuite langs mekaar wat 'n lang stoep vooraan deel met tafels en stoele en braaigeriewe. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens om 2 volwassenes te akkommodeer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-sitarea met rusbanke en 'n slaapbank vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 in elke suite Hierdie suites is ideaal vir oornagverblyf, sonder 'n kombuisie maar dit sluit yskassies en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Cabanas is 'n lang gebou met 4 suites en die wittebroodsuite langs mekaar wat 'n lang stoep vooraan deel met tafels en stoele en braaigeriewe. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens om 2 volwassenes te akkommodeer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-sitarea met rusbanke en 'n slaapbank vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 in elke suite Hierdie suites is ideaal vir oornagverblyf, sonder 'n kombuisie maar dit sluit yskassies en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevreden Plaas 243, Glen-distrik, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang