Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevreden Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Mariska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit het al my verwagtinge oortref. Wat 'n belewenis, sal die verblyf oor en oor aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motlatsi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Awesome. It was good and I enjoyed it, though I would have liked to be in a chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RIAAN
Weltevreden Game Lodge
Thank you. I will keep a chalet for you next time. Hope to see you soon.

Anneke N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Pragtige natuur naby die stad. Die chalet was netjies, die swembad heerlik, dit was stil en rustig. Het mooi wild gesien op die uitkykpuntpad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke V
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2022

Baie mooi plaas, huisies kort 'n ferm hand. Die reservaatdeel van die lodge lyk uit die boonste rakke. Die verblyf kort beslis 'n vrou se hand om skoner te wees. Daar is baie items in die huisies wat stukkend is. Hulle kan 'n poging aanwend om meer beheer oor die vlieë met red tops te probeer doen.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elsie C
1 nag
5.0
Des 2021

Heerlik om in die veld te wees. Met die baie reën was die grondpad glad en modderig, maar nie 'n probleem as mens dit tevore al leer ken het nie. Die Micra kort net na dese 'n goeie valet! Moeite is gedoen om my te laat weet van altermatiewe roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deodat R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Awesome location and wonderful atmosphere, great service and friendly staff. Great game drive to see animals and atmosphere was awesome. The peace and quiet was just what my family needed and my daughter loved seeing the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Pragtige plek en netjies. Pragtige uitsig, netjiese plek met heerlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Puik diens. Rustig, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Rustige kuier in die bos. Ons het heerlik in Chalet 2 gekuier die naweek! Dis 'n gemaklike huisie met 'n heerlike stoep en braaiplekkie. Dis 'n baie privaat huisie en die meubels is gemaklik en die basiese toebehore is daar. Dankie vir die vriendelike ontvangs en inloer gedurende die naweek Lizette! Julle was so besig na die groot brand op die plaas, maar het nog altyd gesorg dat julle gaste 100% gelukkig is met alles. Ons sal vir seker weer wegbreek uit die stad en vir julle gaan kuier om te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Werd om weer te besoek. Verras. Sal beslis aanbeveel aan ander. Baie goeie paaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

RIAAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Plaas 243, Glen-distrik, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e334dace3bab320d7adeb38edb8dd322bd74297df9ea1bd41dc4b5d1ea579e4ada8f72fbe261ef0d6a333c099c8c79a1a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Weltevreden Farm 243 Glen District 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.950775 26.394825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang