Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevreden Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

RIAAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir Weltevreden Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariska B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Dit het al my verwagtinge oortref.

Wat 'n belewenis, sal die verblyf oor en oor aanbeveel.

Motlatsi T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motlatsi T

Awesome.

It was good and I enjoyed it, though I would have liked to be in a chalet.

Weltevreden Game Lodge se terugvoer

Thank you. I will keep a chalet for you next time. Hope to see you soon.

Weltevreden Game Lodge
Anneke N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N

Pragtige natuur naby die stad.

Die chalet was netjies, die swembad heerlik, dit was stil en rustig. Het mooi wild gesien op die uitkykpuntpad.

Ineke V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ineke V

Baie mooi plaas, huisies kort 'n ferm hand.

Die reservaatdeel van die lodge lyk uit die boonste rakke. Die verblyf kort beslis 'n vrou se hand om skoner te wees. Daar is baie items in die huisies wat stukkend is. Hulle kan 'n poging aanwend om meer beheer oor die vlieë met red tops te probeer doen.

Elsie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C

Heerlik om in die veld te wees.

Met die baie reën was die grondpad glad en modderig, maar nie 'n probleem as mens dit tevore al leer ken het nie. Die Micra kort net na dese 'n goeie valet! Moeite is gedoen om my te laat weet van altermatiewe roete.

Deodat R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deodat R

Awesome location and wonderful atmosphere, great service and friendly staff.

Great game drive to see animals and atmosphere was awesome. The peace and quiet was just what my family needed and my daughter loved seeing the animals.

Chantelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Pragtige plek en netjies.

Pragtige uitsig, netjiese plek met heerlike atmosfeer.

Marinda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Puik diens.

Rustig, pragtige plek.

Sadia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B

Rustige kuier in die bos.

Ons het heerlik in Chalet 2 gekuier die naweek! Dis 'n gemaklike huisie met 'n heerlike stoep en braaiplekkie. Dis 'n baie privaat huisie en die meubels is gemaklik en die basiese toebehore is daar. Dankie vir die vriendelike ontvangs en inloer gedurende die naweek Lizette! Julle was so besig na die groot brand op die plaas, maar het nog altyd gesorg dat julle gaste 100% gelukkig is met alles. Ons sal vir seker weer wegbreek uit die stad en vir julle gaan kuier om te herlaai.

Wilhelm K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm K

Werd om weer te besoek.

Verras. Sal beslis aanbeveel aan ander. Baie goeie paaie.

Yunie Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yunie Y

Very wild and natural, a place to relax.

With a family who likes the wilderness and nature, you can feel relaxed and unfettered here, just enjoy it.

Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R

Perfect stop over.

Did not enjoy seeing predators in cages.

Johan T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Gasvry...luuks ..mooi

Rustige atmosfeer...het net oornag..sal ander dag diere kyk

Melinda W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda W

Nie heeltemal wat ons verwag het nie. Lekker gekuier en ons tyd geniet.

Min privaatheid as gevolg van geen gordyne in die leefvertrek nie, baie naby aan N1, geen stilte. Oor die algemeen ’n goeie ervaring en ons kon lekker ontspan. Hulle kan dalk net meer moeite doen om die gaste die leeus te wys. Sou dit geniet het.

Nicolene H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H

Rustigheid vir jou siel.

Ons het die pitstop op pad Kaap toe vreeslik geniet. Sodra jy inry by die hek val die rustigheid oor jou. Die mense daar is vriendelik en laat jou welkom voel. Die huisies is skoon en goed uitgelê. Ons het ons tydjie hier vreeslik geniet en sal definitief weer van die plekkie gebruik maak in die toekoms.

Andre E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Baie lekker plek om te bly, rustig en saans as mens om die vuur sit kan jy die diere en naggeluide duidelik hoor.

Sien sterre.

Eugene S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S

Baie aangenaam.

Die grondpad na die Lodge is effe lank na ‘n lang dag op die pad, maar dit is klaar deel van ‘n wildrit. Die chalets is baie gemaklik en het alles wat jy benodig. Neem net eie hout vir braai. Vir R 250.00 ekstra kan jy self ‘n wildrit doen wat die moeite werd is.

Weltevreden Game Lodge se terugvoer

Goeie Middag,
Dankie vir die terug voer altyd lekker om te weet hoe die gaste voel. Op ons website se ons duidelik
eie braai hout moet saam gebring word. Maar ek kon met n lekker gemoed my gaste uit gehelp het met n sak hout.
Groete

Weltevreden Game Lodge
Johann S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Skoon, netjies en goed ingerig met vriendelike diens.

Was ‘n baie rustige en gemaklike verblyf. Chalet’s is elke dag skoongemaak en vars handdoeke voorsien. Netjiese braai plek voor elke eenheid. Net ‘n paar goed om van kennis te neem: Ontbyt is nie ingesluit nie en ook nie maklik om self voor te berei nie aangesien daar geen stoof is nie - slegs mikrogolfoond en elekriese wok. Vuurhout vir braai word nie voorsien nie en moet self aangekoop word. Game drive (in eie motor) is ektra teen R250 wat bietjie duur is vir wat dit behels. Geen huiwering om die akkommodasie aan te beveel nie - baie lekker.

Elize V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Aangenaam en rustig.

Goed ontvang en goed behandel. Personeel is vriendelik. Kamer is gerieflik. Die absolute stilte van die bos ontbreek ongelukkig aangesien die hoofweg teenaan die plaas loop. Vir dié wat nie 4x4-voertuie het nie is 'n redelike lang grondpad na die plaas jou voorland. Oor die algemeen 'n lekker wegbreek. Sal dit weer besoek.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Luanda L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanda L

We had a great, relaxing stay.

We had a great time. The rooms are neat and kitchen well equipped. Can definitely recommend.

Brian H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H

Superior upmarket accommodation at a hunting lodge.

Really luxurious and comfortable and spacious accommodation at a Game Lodge. Faultless. Exceptionally maintained grounds. The Cabanas have a broad veranda where one can enjoy evening drinks whilst watching game on the nearby hillside. Beautiful evening light for exceptional photography. Closeness to N1 freeway causes disturbing noise whilst trying to sleep. Double glazing would have helped this situation. No restaurant service without giving prior notification - would have been nice to have been notified as such!

Dorinda M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda M

Wonderlike naweek webreek!

Wat 'n verrassing hier onder ons neuse! Omtrent al wat 'n bok is gesien, bonus van 'n baba kameelperdjie en die pragtige 4 maande oue leeuwelpies reg langs ons huisie. Gebraai voor die huisie en kon deurlopend die welpies en 2 pragtige jagluiperds dophou. Nee wat, los die ipads en goeters by die huis. Ons kinders het die natuurlewe vreeslik geniet. Personeel is super vriendelik en behulpsaam, ons sal vir seker weer gaan!

Christiaan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Asemrowend

Dankie aan die personeel wat uit hul pad gegaan het om ons 12uur die aand nog te ontvang, en natuurlik kan my dogter nie uitgepraat raak oor die feit dat sy die jong leeuwelpies kon voer. Dankie vir uitstekende diens, net jammer dat ons nie langer kon bly nie.

Weltevreden Game Lodge se terugvoer

Christiaan, dit was vir ons 'n voorreg om jul te kon akkommodeer op Weltevreden Game Lodge.

Weltevreden Game Lodge
Abie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abie D

Baie mooi natuurskoon. Vriendelike personeel.

Hul stap die ekstra myl, dankie.

Christo V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Fantasties.

Heerlike rustige naweek, baie netjies en goed versorg asook pragtige diere. Sal beslis weer gaan en het reeds vriende en familie vertel.

Bielie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bielie V

'n Belewenis!

Ek is uit die staanspoor af wonderlik gehelp met my bespreking - selfs toe ek versoek het om my bespreking te skuif nadat ek besluit het om langer aan te bly in die Kaap. Die hele opset sowel as die dame wat ons ontvang het, het 'n blywende indruk gemaak. Ek sal die Lodge hoog aanbeveel vir almal wat graag wil gaan na 'n plek om net te ontspan.

Weltevreden Game Lodge se terugvoer

Duisend dankies, Bielie. Ek help graag waar ek kan en julle was wonderlike gaste.
Weltevreden Game Lodge is vir my soos 'n stukkie paradys tussen die bosse!

Weltevreden Game Lodge
Gerhard V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekker sal beslis weer gaan.

Baie dankie aan Sophia, die gasvryheid was puik.

Melissa H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Netjies, gasvry en heerlik stil met net natuurgeluide.

Dit is die ideale plek vir mense wat wil wegbreek van die stad se geraas. Die voëls se geluide in die oggend en veral saans was fantasties. Die chalet was pynlik netjies en skoon. Ons gaan verseker weer gaan en het al klaar vriende ook van die plek vertel.

Ben K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K

Rustig ontspan in die natuur.

Netjiese, skoon verblyf met vriendelike diens. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer van hul gasvryheid gebruik maak.

Weltevreden Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Ben. Dit was net 'n plesiier om julle te kon akkommodeer. Hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike Weltevreden-Groete, Sophie

Weltevreden Game Lodge
Koos V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Ruim netjiese verblyf met goeie kliëntediens.

Het ons verblyf geniet, en alles baie netjies en skoon gevind. Eenhede is goed toegerus met die bonus van volop wild in die omgewing. Sal beslis weer daar oornag.

Batjah N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Batjah N

Lekker!

Dit was regtig 'n baie goeie keuse om oor te slaap by Weltevreden Game Lodge. Die cabana was oulik toegerus en baie netjies. Die jagluiperds het ons dogtertjies die heeltyd besig gehou en die swembad was ideaal vir die warm dag! Ons sal die lodge aanbeveel vir ons vriende!

Erna S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Uit die boeke, goeie diens, lekker ontbyt, gasvryheid ... Dankie Sophie, jy was'n ster!

Sien die sterre hieronder.

Sylvia B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

'n Pragtige plek, wens ons kon langer bly.

Dit is 'n pragtige plek. Ons het ons verblyf baie geniet en wens ons kon bietjie langer bly.

Linda L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L

Total Bliss

Want to runaway from the city buzz??? This game farm is the perfect spot for you.

Wimpie C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie C

Lekker gebly met puik diens van die personeel.

Ons as gesin het Weltevrede Lodge gekies om te oornag en dit was uitstekend. Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis en op ons gemak gevoel. Die verblyf is netjies en mooi skoon en alles is beskikbaar wat jy nodig het. Die ontbyt wat ons gekry het was heerlik en 'n vullende ete, net wat nodig is om die dag te begin. Ek en my gesin sal weer van hulle diens gebruik maak in die toekoms.

Jem V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jem V

Goed

Vele intressante dinge om te sien.

Marius A - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Heerlike wegbreek plekkie.

Weltevreden Game Lodge benut teenvolle alles wat hulle kan uit 'n klein stukkie grond. Mens hoef glad nie te diep die bos in ry om interessanthede soos wit springbokke of swart-wit pense te sien nie. Die chalets is baie netjies en mens voel sommer onmiddelik tuis. Beslis aanbeveelbaar vir 'n wegbreek naweek saam goeie vriende naby Bloemfontein.

Andries Johannes R - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Johannes R

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lynette H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

'n Goeie oornag fasiliteit!

Ons is tevrede, ongelukkig is die plek langs die N1 en is die geraas steurend, maar andersins is dit werklik goeie waarde vir geld en die ontvangs was goed.

Annalise N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise N

Goeie diens en waarde vir geld.

Rustig geslaap en heelwat diere gesien!

Hendrik Petrus K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik Petrus K

Baie rustig!

Slegs een van die eenhede wat ons gekry het, was toegerus vir selfsorg. Daar was geen stoof, slegs 'n mikrogolfoond. Die yskassie was sonder 'n vrieshokkie.

Sandra B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra B

Chalet nice, fridge bit too small,

We enjoyed the stay, chalet set up really nice and safe for children but can do with larger fridge. Food was not that great - the breakfast provided was cold and not that tasty. Picnic basket not good value for money - could have scaled down and provided at cheaper price - lots of items went to waste. Would suggest a provided menu with options to select from in future.

Fran M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fran M

Enjoyed but found it too close to the highway and thus noisy.

Whilst I enjoyed my stay and the staff were all very nice and the lodge was clean, it was too close to the highway for my comfort. I don't want to go to the bush and listen to trucks passing by all day and night. There is wasted space in the chalet. They could have used the extra space and put in a work surface, a 2 plate stove (at least) and a full sized fridge. There wasn't enough space in the fridge for 2 peoples food, let alone a family of four. A little extra space in the bedroom so it could accommodate a small dressing table would have also been nice. I assume the room was designed by a man :-) The lookout points are really well thought of and very pleasant to sit at.

Annie S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie S

Baie aangenaam

Jy kan met jou boot op die Modderrivier ry & visvang & die verblyf is baie aangenaam. Daar was ook cheetahs om te sien & 'n spook in ons eenheid!

Fanus P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fanus P

Kinders het cheetas geniet, maar te naby aan hoofweg.

Gegewe die prys het ons baie meer verwag, sal nie weer gebruik. Te naby aan hoofweg, personeel vriendelik en hulp vaardig.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Plaas 243, Glen-distrik, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e334dace3bab320d7adeb38edb8dd322bd74297df9ea1bd41dc4b5d1ea579e4ada8f72fbe261ef0d6a333c099c8c79a1a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Weltevreden Farm 243 Glen District 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.950775 26.394825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang