Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welvanpas Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekke bebly. Baie oulike plek. Lekker en geslaap. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir oornag bestemming. Slegs 2 km vanaf die N9/N10, maar kon glad nie die trokke en karre hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Stil, natuurskoon, lieflike plaasakkommodasie. Skoon, keurige akkommodasie, sou so graag langer wou bly. Lieflike stil plaasomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent stay. It was the best guest farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absoluut fantasties. Ons was hartlik ontvang, die eienaar en personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die etes was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Skoon. Netjies. Rustige plaasatmosfeer en 'n ideale plek om te rus op die langpad. Alles is skoon en netjies, en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik en vullend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie rustig. Die aandete was heerlik. Die enigste probleem was dat ons nie ontbyt bespreek het nie en na aanleiding van die heerlike geure uit die kombuis, definitief uit gemis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Nice place for a stop over on way back to KZN. Rita was friendly and accommodating. Food was also very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bea W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons was op 'n 'road trip', en dit was 'n goeie oornag-verblyf. Baie lekker en baie vriendelike personeel. Die keuse van aandetes is uitstekend, en die ontbyt baie goed. Beslis die moeite werd as 'n oornagplek vir 'n lang reis. Dit was bitter koud, maar ons het heerlik warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Highly recommended for an overnight or longer stay. Lovely venue with good facilities for a young family. Great hospitality and the food was excellent. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYmNkYTQ0LTg5MzUtNDRiMC1iZDYyLTFhZTQyZDc5MTMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 N10 Middelburg Eastern Cape 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.36698141322 25.036854288313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang