Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Robert S - Mei 2024
Algehele gradering
Highly recommended for an overnight or longer stay.
Marguerite L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerus. Sou graag langer wou bly.
Susan O - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir oornag bestemming.
Johan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekke bebly.
Beatrix S - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil, natuurskoon, lieflike plaasakkommodasie.
Rikus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plek vir oorslaap oppad seetoe.
Bob C - Mrt 2024
Algehele gradering
Just what was needed.
Clint Joseph B - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent stay.
Pieter C - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Marlene V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Skoon. Netjies.
Gerald M - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquil, peaceful, beautiful.
Mervin V - Des 2023
Algehele gradering
Will visit again.
Marisa B - Des 2023
Algehele gradering
Beslis kos vir die siel.
Annelize K - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike halfweg rusplek op die plaas.
Lees meerEsmari G - Des 2023
Algehele gradering
Hartlikheid.
Rian B - Nov 2023
Algehele gradering
Die enigste kommentaar is dat die kamers nie heeltemal klankdig is nie.
Ilse B - Okt 2023
Algehele gradering
Beste oornagverblyf!
Jaco R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en aangename kuier.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie, Jaco, ons sien uit na jul volgende kuier!
Vriendelike groete.
Rita Moore
Thean D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig, goeie diens gekry en baie lekker oorgebly.
Gustus V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gemaklik.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Gustus.
Baie dankie, dit is altyd lekker om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer!
David L - Sep 2023
Algehele gradering
Our second stay at Welvanpas. Ideal stopover. Friendly and helpful.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Thank you for choosing Welvanpas for stopover!
Hope to see you again.
Rita Moore
Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Sarette N - Jun 2023
Algehele gradering
Pure Karoo bederf!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Sarette.
Baie dankie dat jul op Welvanpas kom oornag het.
Vriendelike groete.
Rita
Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Reis terug na Gauteng.
Jacolene S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plaas verblyf met wonderlike diens.
Annelie B - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Kobus D - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag vir elf mense.
Stanley S - Mrt 2023
Algehele gradering
The farm is set in a beautiful Karoo location. The (optional) meals provided, were delicious.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Stanley,
Thank you for stopping at Welvanpas.
I hope to see you again.
Regards.
Rita Moore
Andre R - Feb 2023
Algehele gradering
We enjoyed our sleep over, Rita and her team were always on hand an accommodating.
Judy C - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Lizette S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam.
Robert T - Jan 2023
Algehele gradering
Afrikaanse gasvryheid.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Robert, baie dankie vir jou besoek. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete. Rita Moore
Wynand D - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Theo N - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike rustig, gasvry en vriendelik.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Theo.
Baie dankie vir jul besoek.
Dit was ons voorreg.
Vriendelike groete
Rita Moore
Eunice J - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerWelvanpas Gasteplaas se terugvoer
Eunice, baie dankie. Dit was n' voorreg om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Rita Moore
Wynand D - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Wynand, baie dankie dat julle Welvanpas gekies het. Vriendelike groete, Rita Moore
Annelie S - Des 2022
Algehele gradering
Tweede maal dat ons as familiegroep oorslaap op pad na kus.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Annelie, baie dankie dat julle by Welvanpas oorgebly het. Vriendelike groete, Rita Moore
Reinette F - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, heerlike kos en vriendelike mense.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Reinette, baie dankie vir julle besoek by Welvanpas. Vriendelike groete. Rita
Rianca D - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay! Will definitely return!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Rianca. Dit was ons voorreg om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete.
Rita Moore
Cindy V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige oornagakkommdasie.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Cindy.
Dankie dat jul Welvanpas gekies het.
Vriendelike groete.
Rita
Madelein S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike kos in 'n ontspanne plaasatmosfeer. Netjies en skoon.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Madelein. Baie dankie vir jul besoek. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete,
Rita moore
Tania P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier en rustig geslaap.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Tania. Baie dankie dat julle ons besoek het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete.
Rita Moore
André D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Puik diens. Gasvrou uit die boonste gestoeltes.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek aan Welvanpas. Sterkte vir pad vorentoe, seën in kers seisoen. Vriendelike groete.
Erna M - Okt 2022
Algehele gradering
Die ideale oorslaap-akkommodasie!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Erna.
Baie dankie, dit was n' voorreg om julle te ontvang.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Yolande K - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was awesome, rustig en veilig!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie dat jul Welvanpas gekies het!
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mana W - Mrt 2022
Algehele gradering
Vir 'n rustige oornag op 'n pragtige plaas ná 'n goeie reënseisoen, kan jy nie beter nie.
Belinda B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas! Sal daar kan bly!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Belinda.
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!
Ane B - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, kindervriendelik.
Madelaine Z - Des 2021
Algehele gradering
Iets anders.
Juvan O - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing stay on route to your destination.
Zach M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plaas-oorslaap gevoel.
Lisa S - Des 2021
Algehele gradering
Very quiet and restful.
Henk T - Des 2021
Algehele gradering
Die heerlikste oase om by uit te span
Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly met uitstekende gasvryheid en 'n goeie ligging.
Tony B - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely quiet place with good food.
Elsabe E - Okt 2021
Algehele gradering
Opregte plattelandse gasvryheid.
Antonie B - Okt 2021
Algehele gradering
Moes langer bespreek het. Dadelik tuis gevoel.
Trevor R - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful farm house stay.
Jan S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek!
Hoop ons sien julle gou weer.
Esmarie G - Aug 2021
Algehele gradering
Plaas rustig en stil. Kos wonderlik.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Esmarie,
Baie dankie vir die aankom by Welvanpas, was 'n voorreg om julle te ontvang.
Vriendelike groete
Rita Moore
Ronelle J - Mei 2021
Algehele gradering
Dit is aangename eienaars en die ligging is goed geleë.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Ronelle.
Baie dankie, was 'n voorreg om julle te ontvang.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Attie F - Mei 2021
Algehele gradering
Veilige plaasomgewing vir 'n bekostigbare oornagverblyf met heerlike aandete en ontbyt.
Debbie V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Alwyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie nice!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie dat julle Welvanpas gekies het!
Ons sal n' bordie aanbring wat N9 aandui!
Laurette K - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Retha V - Jan 2021
Algehele gradering
Lieflike plek, die stilte was hemels en uitstekende diens.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Rheta,
Baie dankie dat jul Welvanpas gekies het.
Jammer vir ongerief met Wi-Fi, ons sal daar aan werk.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Jw L - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir u besoek.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete
Rita Moore
Carmen D - Des 2020
Algehele gradering
Vinnige, lekker stop.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie dat u Welvanpas gekies het.
Ons hoop om u weet te sien.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Annalet R - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Annalet,
Dit was ons voorreg om julle op Welvanpas te ontvang.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Tony V - Nov 2020
Algehele gradering
Very nice place to take a break.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Tony.
Thank you for choosing Welvanpas.
We hope to see you again.
Rita Moore
Ilse P - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige ontspannings wegbreek.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Ilse.
Baie dankie, dat jul Welvanpas gekies het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Nicolaas J - Jan 2020
Algehele gradering
Me and my wife slept over for one night at Welvanpas Guest Farm and were pleasantly surprised with top class service as well as the tidiness of the facilities.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Nicolaas.
Thank you for choosing Welvanpas.
Hope to see you again.
Thank you.
Rita Moore
Sonja S - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plekkie en ons het baie lekker daar gekuier!
Arno T - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Hendel C - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik in platteland.
Lou D - Des 2019
Algehele gradering
Baie ontspanne en rustig en Johan gee goeie diens.
Deon C - Des 2019
Algehele gradering
Great, peaceful place to stay on your way to the Cape.
Wolf W - Nov 2019
Algehele gradering
A bit expensive, but a hearty welcome and excellent service.
Coenie L - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker ontspan na dag se ry.
Sharlene O - Jan 2019
Algehele gradering
Beste oorslaap nog ooit.
Ewan R - Des 2018
Algehele gradering
Groen gras om ons tent op te slaan en baie netjiese badkamers.
Eddie T - Des 2018
Algehele gradering
Lekker oornag stop tussen Gauteng en die Tuinroete.
Hendrik V - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Nuta L - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Esther V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek met goeie etes en wonderlike gasheer.
Samantha S - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike professionele diens, pragtige uitsigte, skoon en gemaklike kamers, fantastiese kos!
Elisma J - Des 2017
Algehele gradering
Welvanpas is welgeleë en welgesind.
Wayne M - Des 2017
Algehele gradering
Basies en eenvoudig, maar alles wat jy nodig het.
Kobus K - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Ronnie Lamb L - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful, friendly & peaceful sleep over.
Elmarie D - Des 2017
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam.
Cecilia N - Nov 2017
Algehele gradering
Ons sal dit definitief aanbeveel vir ‘n oornag plekkie as mens ver ry.
Lees meerHennie V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker.
Kobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Groot waardering vir 'n vriendelike en behulpsame bestuurder.
Pierre B - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike diens, opregte gasvryheid.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Dankie Pierre,
Ons waardeer al die komplimente en laat weet wanneer julle weer kom kuier.
Van n lekker (-3) Koue Welvanpas,
Johan
Mathys S - Feb 2017
Algehele gradering
Lieflik!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Dankie Nardo, Julle weet nou waar ons is so maak gou weer n draaitjie.
Marthie D - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike Karoo-gasvryheid, persoonlike diens - 'n oase!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Hi Marthie,
Dankie vir julle ondersteuning en vriendelikheid. Ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Herman D - Des 2016
Algehele gradering
Amazing!
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Hi Herman,
Dankie vir die vriendelikheid en ondersteuning.
Pieter V - Des 2016
Algehele gradering
Lekker oorslaap-plek.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Hi Pieter,
Ons werk hard aan die 5de ster en ons hoop om jou gou weer terug te sien.
Hannetjie C - Des 2016
Algehele gradering
Die kamers is ruim en skoon, die omgewing is pragtig en die diens uitstekend.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Dankie Hannetjie, hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Johan
Carel W - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Welvanpas Gasteplaas se terugvoer
Carel.
Baie dankie vir jou kommentaar op Welvanpas BB. Ons streef beslis daarna om te verbeter na 5 ster status!
Hoop om jou in die toekoms weer te sien,
Groete
Rita Moore ( eienaar)
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap