Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is op 'n plaas net langs die N7 geleë, wat dit die perfekte verblyf maak vir reisigers van Kaapstad na Springbok, Upington en Namibië.

Dié plaas werk aktief en bied 2 selfsorg-eenhede, Kokerboom en Alwyn, met pragtige uitsigte oor die Gifberge.

Kokerboom beskik oor 1 slaapkamer en leefarea met 'n en suite-badkamer. Alwyn het 'n leefarea, kombuis, 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Hierdie geriewe word tussen die twee kamers gedeel. Lugversorging, waaiers en verwarmers is beskikbaar.

Elke kombuisie het 'n mikrogolf, eenplaatstoof en 'n yskas/vrieskas. Verder is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.

Kokerboom het 'n TV en WiFi, en DStv is teen ekstra koste beskikbaar.

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is in die middel van die Olifantsrivier-wynroete. Gaste kan wynproeë by verskeie kelders in die area geniet. Die eerste kelder, Klawer, is 9 km vanaf die instansie. Gedurende Augustus en September maak die Namakwalandse veldblomme hul verskyning. Hierdie area is ook ideaal vir voetslaan, draf en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Welverdiend Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welverdiend Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MDdiZThiLTM5ZjktNGI2NC05NThiLTQwMGI0ZGNlZWYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Welverdiend Farm Off the N7 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.877444397916 18.633299804205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang