Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wenonah 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Wenonah 12
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natalie R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie R

Wonderlike week van rus in 'n veilige en skoon omgewing. Die strand loop af stand.

Wat 'n lekker plek om te bly, die omgewing is rustig, die strand loop af stand en is veilig. Die woonstel is goed toegerus, netjies en veilig gewees. Diens by die ontvangs was vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Baie dankie vir die wonderlike week van rus.

Charlene W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Ontspannend, gerieflik en by die see.

Ja, baie. Die akkommodasie was baie gerieflik en goed geleë. Ons gashere was baie gaaf en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer besoek.

Catharine G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine G

Great and safe.

Enjoyed our stay. Nice quite and safe little haven. View is awsome.

Tina V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Stil area, goed geleë, mooi natuur en skoon.

Naby die strand en baie veilig.

David G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Venue was clean and well maintained. Beach access was excellent.

The venue was very clean and tidy. Beach access is unbeatable. The complex is secure and well maintained staff are friendly. Only criticism would be that the water pressure in the bathroom is very low making taking a shower challenging and the toilet seat at the time of my visit was very flimsy, may want to upgrade that to something a bit more substantial. Otherwise a thoroughly enjoyable stay.

Aj V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V

Baie lekker dankie.

Ek sal die plek aanbeveel, baie netjies, en skoon strand.

Ansu V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansu V

Goed.

Aandag moet gegee word aan toestand van huisie.

Tho-marie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tho-marie S

Wonderlik!

Veilig, skoon strand. Rustige omgewing. Die kompleks is skoon en word baie goed onderhou. Eenheid is oulik toegerus. Silwerskoon! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Shashika C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shashika C

Had a pleasant stay. Perfect place to relax.

I only had 1 issue. Make sure blankets are washed. There was a lot of sand on the blanket.

John D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Very pleasant stay.

The unit is well located near the beach. The kitchen is stocked with more than what you need. The only downfall is the water pressure in the area, but this has nothing to do with the unit.

Dadda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dadda V

Baie lekker.

Soos altyd, was baie lekker.

Debby R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby R

Lovely stay.

Lovely stay, value for money. Please note that there is no WiFi available for guests, WiFi is only for office management, and connection speed and quality itself is very poor.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige verblyf.

Pragtige verblyf, waarde vir geld. Let asseblief daarop dat daar geen WiFi vir gaste beskikbaar is nie, WiFi is slegs vir kantoorbestuur, en die konneksiespoed en kwaliteit self is baie swak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dadda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dadda V

Beautiful! Lekker! Stil, rustig, skoon en hemel op aarde vir ontspanning en om batterye te herlaai.

My sus en ek toer baie, ons het baie vinnig besluit om die week weg te breek en lank gery, maar dit was die moeite werd. Dis die eerste plek wat gelewer het, en meer as wat die foto's het, dit is die eerste plek wat ons nie eers wou skoonmaak voor ons uitpak nie! Wat 'n fees! Baie dankie Jacky and Shaun. Dankie vir als en ons sal weer Wenonah 12 bespreek en sommer gou weer.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Effingham Parade 101, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXV5B4S778w1BiI5Oslxt5V5XF08pX1owSKObNNAJKJ5ojWssH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 101 Effingham Parade Trafalgar 0736 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-18:00 13:00 -30.956470801095 30.299534380491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang